Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, gasstoof, lugbraai, yskas, klein vrieskas en skottelgoedwasser. Skillie bied geselekteerde DStv-kanale. Die eenheid is apart van die hoofhuis en is 20 meter van die Tarentaal-eenheid geleë. Dit sluit ook 'n binnebraai, 'n privaat buitebraai, 'n borrelbad en parkeerplek onder 'n skaduryke motorhuis op die eiendom in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Beide eenhede bied privaatheid, met 'n privaat ingang en braaigeriewe.
Tarentaal het die volle DStv-pakket, terwyl Skillie geselekteerde DStv-kanale het. Aloe bied ook stroming via die slim-TV.
Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief. Gaste kan ook op die TV stroom deur hul eie Netflix of ander intekeninge te gebruik.
Gaste word versoek om hul eie hout saam te bring. 'n Sak hout van 50 kg is voldoende om die houtvuur-warmbad een keer te verhit. Dit neem ongeveer 5-6 uur om die warmbad te verhit, maar dit kan vooraf voorberei word met aankoms indien versoek.
'n Gratis pak Blitz word voorsien.
Hout word nie op die eiendom verkoop nie.
Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.
Dagbesoekers of partytjies vir familie en vriende word nie toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek en betaal het vir die verblyf, word toegelaat om oornag te bly. Bykomende oornagbesoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Aloe eenheid is langs Skillie eenheid. Die eenheid beskik oor oopplan leefarea, kombuis, kamer en leefarea, 2de kamer is ' n braai kamer wat beskik oor houtvuurbad binne onder dak met binne braai en leefarea met twee gemak stoele. Die ensuite badkamer beskik oor toilet en ruim stort, kombuis is volledige toegerus met eetgerei, potte en panne, daar 'n lugbraaier en gas hob. Aloe het nie buite braai nie en ook nie 'n stoep nie net klein area waar u kan buite ontspan. Ongelukkig word kinders nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Beide eenhede bied privaatheid, met 'n privaat ingang en braaigeriewe.
Tarentaal het die volle DStv-pakket, terwyl Skillie geselekteerde DStv-kanale het. Aloe bied ook stroming via die slim-TV.
Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief. Gaste kan ook op die TV stroom deur hul eie Netflix of ander intekeninge te gebruik.
Gaste word versoek om hul eie hout saam te bring. 'n Sak hout van 50 kg is voldoende om die houtvuur-warmbad een keer te verhit. Dit neem ongeveer 5-6 uur om die warmbad te verhit, maar dit kan vooraf voorberei word met aankoms indien versoek.
'n Gratis pak Blitz word voorsien.
Hout word nie op die eiendom verkoop nie.
Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.
Dagbesoekers of partytjies vir familie en vriende word nie toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek en betaal het vir die verblyf, word toegelaat om oornag te bly. Bykomende oornagbesoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel is langs die hoofhuis grens aan motorhuis en is heeltemal privaat met 'n privaat ingang. Daar is 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, vrieskas en 'n yskas. Daar is 'n eetarea en die sitarea met 'n kaggel, het 'n TV met volledige DStv, geen kaart word benodig nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n onderdak privaat braai-area met skuifdeure en 'n warmbad. Gaste moet hulle eie braairooster, potjie en hout saambring. Parkeerplek is buite onder 'n skadu-afdak beskikbaar binne perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Beide eenhede bied privaatheid, met 'n privaat ingang en braaigeriewe.
Tarentaal het die volle DStv-pakket, terwyl Skillie geselekteerde DStv-kanale het. Aloe bied ook stroming via die slim-TV.
Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief. Gaste kan ook op die TV stroom deur hul eie Netflix of ander intekeninge te gebruik.
Gaste word versoek om hul eie hout saam te bring. 'n Sak hout van 50 kg is voldoende om die houtvuur-warmbad een keer te verhit. Dit neem ongeveer 5-6 uur om die warmbad te verhit, maar dit kan vooraf voorberei word met aankoms indien versoek.
'n Gratis pak Blitz word voorsien.
Hout word nie op die eiendom verkoop nie.
Rook word nie binne die eenhede toegelaat nie.
Dagbesoekers of partytjies vir familie en vriende word nie toegelaat nie.
Slegs gaste wat bespreek en betaal het vir die verblyf, word toegelaat om oornag te bly. Bykomende oornagbesoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Steenbok Close, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang