LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stella Maris 44 Vakansie Woonstel | LekkeSlaap
+44

Stella Maris 44 Vakansie Woonstel

8 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 250 administrasiefooi en R 250 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Stella Maris 44 Vakansie Woonstel
Een veilige onderdakparkeerplek Skoonmaak van woonstel voor en na verblyf. DStv-hotel-pakket. Komplimentêre koffie en tee vir aankoms.
Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Beddegoed word voorsien en 1 keer per week omgeruil.
Gaste moet asseblief hulle eie strand- en badhanddoeke, skoonmaakmiddels, toiletpapier en swartsakke saambring. Die eerste sak en 2 toiletrolle word voorsien.
Gaste wat van die baba-bedjie wil gebruik maak moet asseblief hul eie linne saambring, aangesien daar slegs 'n baba-matras in die bedjie is.
Rook is verbode in die eenheid, maar gaste kan wel op die balkon rook.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Ekstra parkeerplek kan gereël word met aankoms by Stella Maris se sekuriteitskantore.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, Stella Maris 44, Amanzimtoti, 4120, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzN2MlbvNtcdxdueSRYNRqQurOJfagCeRV435JYXJVXOY47rYBz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 73 Beach Road Stella Maris 44 4120 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 09:00 -30.051995 30.888115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!