Stella's Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stella's Accommodation is 'n gerieflike selfsorg-woonstel in Somerset-Wes wat perfek is vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié woonstel het 'n leefarea met lugversorging op die boonste verdieping en daar is ook 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed vir 2 volwassenes en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer bied 'n kluis vir jou waardevolle items en ekstra linne en handdoeke word voorsien. 'n Kampbedjie is op aanvraag beskikbaar en daar is 'n dubbelslaapbank en enkelbed in die sitkamer vir kinders.

Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas en 'n skottelgoedwasser. Koffie- en teemaakgeriewe en skoonmaakmiddels is beskikbaar. Maaltye kan genuttig word by die eetkamertafel met sitplek vir 6, of gaste kan in die sitkamer ontspan waar daar 'n TV met DSTV is. WiFi is beskikbaar.

Die ingang en die waskamer is op die grondvloer. Daar is 'n wasmasjien, strykplank, strykyster en 'n tuimeldroër in die waskamer. Basiese skoonmaakmiddels word ook voorsien. Die woonstel het 'n alarmstelsel en 'n elektriese heining. Parkeerplek is agter 'n motorhek beskikbaar. Lughawependeldienste is op aanvraag beskikbaar en ekstra skoonmaakdienste kan ook teen ekstra kostes gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Stella's Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Area 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stella's Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R985 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za