Sterboom Self-catering Cottage
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Tossie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 78
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Sakkie V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Dankie Sakkie, hoop die vleisie was lekker.
Johann V - Mrt 2024
Algehele gradering
Karoo paradys.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Wow, baie dankie, Johann. So bly jy het 'n positiewe ervaring gehad. Kom gerus weer.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Petrus R - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en genotvol.
Christa S - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Liezl V - Sep 2023
Algehele gradering
Ons derde ongelooflike kuier daar!
Lees meerCorrie U - Aug 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie Corrie, bly jul het dit geniet, kom gerus weer.
Liesl S - Aug 2023
Algehele gradering
Oorslaap en sterrekyk.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, bly jul kon so bietjie sneeu ervaar. Waardeer jul aanbeveling, hoop ons sien weer.
Christo B - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker ervaring gewees.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, is bly ons kon vir jul iets beteken, hoop ons sien weer.
Michelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel in die stille Karoo, met duisende sterre saans van bo. Sterboom het alles wat jy nodig het.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Wow, baie dankie. Bly julle is tevrede en jul verblyf geniet, kom gerus weer.
Ludi E - Jul 2023
Algehele gradering
Stilte en pragtige sterre.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie Ludi, bly jul het 'n goeie ervaring gehad. Ons kyk uit in die somer. Groete
Liezl V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerSterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Was lekker om jul te ontvang en sommer nog n keer met sneeu. Jul is altyd welkom. Baie dankie vir jul positiewe indrukke en resensie.
Estelle V - Jun 2023
Algehele gradering
Sufficient.
Gerhard D - Apr 2023
Algehele gradering
'n Absolute rustige wegbreek uit die stad.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Hoop ons sien gou weer.
Gerrie B - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, Gerrie. Julle is meer as welkom en hoop ons sien julle weer binnekort. Mooi 2023.
Jacques D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en die stilte waardeer.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, lekker om sulke terugvoering te kry. Kom gerus weer.
Angela K - Jul 2022
Algehele gradering
Besonderse plek.
Neville B - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie familietyd saam deur gebring.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Dave M - Jul 2022
Algehele gradering
An interesting adventure off the main route, lovely and remote.
Lees meerSterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Hi Dave
It was a pleasure having you here. Because we use solar power, microwave can only be use in day light. Hope to see again.
Rachel M - Jun 2022
Algehele gradering
Voorwaar die beste familietyd wat ons in 'n lang tyd gehad het.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, bly jul het dit geniet as familie.
Roxy T - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely, warm cottage just outside Sutherland! Very safe, peaceful and quiet.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Glad you have a nice stay. Dirt road is 15km as stated and a public road. We also struggle.
Carel O - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker behalwe warm water.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie maar niemand het dit aan ons rapporteer nie.
Annerie T - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Sw M - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gebly by Sterboom soos altyd.
Christie C - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig, sielsverreikend.
Carien V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, sal beslis weer kom.
Koos V - Aug 2019
Algehele gradering
Netjiese wegbreekplekkie omring met stilte en rustigheid.
Lizelle K - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties, baie rustig en skoon.
Christa V - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik met binnebraai, geen krag.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Goeie dag Christa,
Baie dankie, wil net byvoeg dat daar wel sonkrag(ligte) is met gas geyser, gas yskas en gas stofie.
Lizette B - Jul 2019
Algehele gradering
Gesellige, sonderlinge verblyf.
Lees meerSterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Lizette baie dankie vir boodskap. Wil ook net graag die volgende noem. Afgelee is Sterboom beslis nie alhoewel dit baie privaat is en nie ander mense naby is nie. Sterboom is slegs 15km vanaf teerpad, ongeveer 10min se ry. Het hul ingelig oor eie Blitz vir vuur en die bottels water is suiwer water soos wat jy in winkel koop. Sommige gaste verkies suiwer water en ek gooi in my ketel om aanpak van kalk te voorkom. Die feit dat daar nie selfoon sein is nie, kan ek ongelukkig nie voor help nie. Wifi maak dit moontlik om met almal te korrespondeer. Dankie vir die goeie gradering.
Dirk J - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi en gerieflik.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, hoop ons sien julle weer.
Chantal H - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik, rustig, veilig.
Hansie V - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Elize V - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlike oorslaapplek vir die stilte van die Karoo en die sterre.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
Baie dankie, hoop ons sien weer.
Charlene G - Sep 2018
Algehele gradering
Amazing.
Coenraad S - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker rustig in die natuur.
Rene H - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Charl W - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker koud en fantasties, rustig en genotvol.
Gerhard G - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Piet P - Feb 2018
Algehele gradering
Baie lekker stil en rustig.
Marzaan V - Aug 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Hannes S - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring!
Elize V - Jul 2016
Algehele gradering
'n Koue rustige ligging om batterye te herlaai.
Nico M - Jul 2016
Algehele gradering
Rus en vrede in ongelooflike natuurskoon!
Inge T - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was interessant.
Lees meerCarl M - Sep 2015
Algehele gradering
Ons was so ietwat teleurgesteld met die plek.
Samantha O - Jun 2015
Algehele gradering
Lovely break away - value for money.
Sterboom Self-catering Cottage se terugvoer
From the tare road it is only 15 km gravel road, about 10 min driving. I always mention to guest to bring "Blitz" to light the fire. In all my adds guests were ask to bring towels. If they forgot they were more then welcome to ask me for towels.
Wimpie M - Des 2014
Algehele gradering
Goeie ligging, stil omgewing.
Dorothy V - Nov 2014
Algehele gradering
Ons was beïndruk met die kwaliteit van die geriewe, en alles was netjies en skoon.
Anria E - Des 2013
Algehele gradering
Sterboom gastehuis is huislik, afgeleë en goed ingerig.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronsrust Plaas, R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom