Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sterland La Pari Pari & Bay Window

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sterland La Pari Pari & Bay Window is 'n lieflike Victoriaanse huis met slaapplek vir 9 gaste.

Dié huis beskik oor 4 kamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 1 enkelbed, en 1 driekwartbed, die derde kamer het 'n dubbelbed, die vierde kamer het drie enkelbeddens. Elke kamer het 'n muurverwarmer, 'n elektriese kombers en handdoeke. Die twee badkamers het elk 'n stort.

Die huis het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond, asook 'n binnebraai. Die sitkamer get 'n TV en 'n lieflike kaggel vir die koue nagte. Onder die bome buite is 'n geboude braaiplek.

Sterrekyk-uitstappies saam met Jurg vind op meeste aande tussen 20:00 en 22:00 plaas, maar besprekings word vereis. Tesame met die sterre, is daar `n ongelooflike fossieluitstalling en 'n kundige persoon om al gaste se vrae te beantwoord. 'n Kort lesing word gegee en daarna word die gaste na die 6 teleskope (11'') geneem. Besoekers kan ook die NG Kerk, N.P. van Wyk Louw-museum of die sterrewaghuis (wat een van die grootste teleskope in die Suidelike Halfrond het) besoek of 'n ent op die Oubergpas gaan ry. Daar is lekker staproetes, die kortste is 3 km.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Sean I
Saam met vriende
5.0
An enjoyable stay. We enjoyed our stay. The place was clean and tidy. The nights were cold, but inside it was warm with a fireplace and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Janine V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker en gerieflik. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf. Het lekker warm geslaap. Het baie veilig gevoel. Sal beslis weer van hul dienste ...
Sien meer
Aug 2024
Yolandi L
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, gerieflik en beslis die moeite werd. Dit was 'n lieflike ervaring. Toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Oorgenoeg warm beddegoed beskik...
Sien meer
Jul 2024
Gizela M
Gesin met tieners
5.0
Lekker gebly en gebraai. Gerieflike huis in Sutherland. Binnebraai en kaggel en warm komberse was welkom vir die koue.
Jul 2024
Anneldi M
Gesin met tieners
5.0
Lekker warm, knus, veilig, gesellig, skoon en netjies. Ons het so lekker gekuier, baie dankie Jurg. Alles wat nodig is was daar. Lekker warm komberse ...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sterland La Pari Pari & Bay Window het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bassonstraat 3, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2815c503145a306c8b5a1aa9e82655b43f92e0d5389f73f958849b1ef76773a442b5b40182e4365dc3c862265e3c14d1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 3 Basson Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398395433608 20.659144699639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang