Sterland Skrywershuisie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jurg Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 154
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik C - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sien daarna uit om weer daar te kuier.
Louise S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie nice. Lekker gebly.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dis gaaf om te hoor u het lekker gebly en kon die sterrekyk geniet!
Carina O - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige kothuis vol karakter.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Carina, ons is saam bly dat u die verblyf en sterrekyk geniet het - maak weer so!
Annamarie J - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf in 'n stil straat aan die kant van die dorp.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Die Skrywershuisie is lekker eenkant en dit voel kompleet soos op 'n plaas. Dit bied ook gulde geleentheid om die sterre in die donker af te neem.
Louis M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustigheid.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dis baie goed dat u die Karoo lug kon ervaar en ons neem kennis van u versoek.
Leon B - Des 2023
Algehele gradering
Mooiste plankvloere met alles wat jy benodig in 'n selfsorg tuiste.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Leon, ons is saam bly dat die Karoo so 'n goeie invloed op u gehad het - maak weer so!
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Angelique, dis gaaf om te hoor u het die vars Karoo lug en wonderlike sterrehemel geniet!
Marita S - Sep 2023
Algehele gradering
Oulik ingerig. Netjies. Warm tydens koue en nat weer. Lekker gebly.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Marita, u is altyd welkom!
Amori D - Sep 2023
Algehele gradering
Vrek koud.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Amori, daardie Kaapse wind het sy nadraai hier gehad en selfs ons luister met respek na sy impak.
Gelukkig kon u warm slaap sonder enige bekommernis.
Marlize G - Jul 2023
Algehele gradering
Rustig verby kuier.
Lees meerSterland Skrywershuisie se terugvoer
Marlize, dankie dat u die vars Karoo lug geniet het. Met respek, ons is nog vrygestel van 3 meter heinings en dis altyd `n verligting om te weet, hier is nog vrede.
Elize H - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Elize, baie dankie dat u lekker gekuier het by ons. Ek sal ondersoek instel en kyk wat meer is nodig in die kombuis.
Franscois R - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker tuis gevoel.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Franscois, dit was gaaf om u te ontmoet en ons is bly u het die verblyf en sterre geniet.
Maryna L - Apr 2023
Algehele gradering
Dis 'n amazing plekkie, het rerig baie geniet, alles wat ons nodig gehad het.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Maryna, ons is bly dat u die verblyf geniet het. Maak weer so.
Yvette F - Apr 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie met baie atmosfeer.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Yvette, u positiewe resensie word opreg waardeer.
Ancerine H - Apr 2023
Algehele gradering
Die verblyf het voldoen aan ons behoeftes.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Ancerine, dankie vir u besoek en die goeie raad. Deesdae is dit 'ngroot probleem met ons grondpaaie omrede dit nie gereeld in stand gehou word nie.
Marna B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Marna, dis gaaf dat u die verblyf geniet het. Maak weer so 'n plan om die Karoo stilte te ervaar.
Louwtjie N - Nov 2022
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dit doen ons harte goed om te weet u het die verblyf en sterre geniet.
Anne B - Okt 2022
Algehele gradering
Enjoyed our stay in this quaint little house.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Anne, it is heart-warming that you can also feel that Karoo speciality.
Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Oornag.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Linda, dis ons voorreg om u te laat tuis voel en die ongelooflike hemelruim met u te deel.
Kobie V - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige, outydse verblyf.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Kobie, ons is bly u het die rustighied geniet. Maak weer 'n draai.
Bertus V - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Bertus, dis gaaf om te hoor u het die verblyf geniet.
Ons sien uit na u volgende kuier!
Danie D - Jul 2022
Algehele gradering
Veilig, skoon en gerieflik.
Hennie K - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflik, rustig en goeie tye.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dis wonderlik om te hoor dat u Karoo hart so mooi klop.
Doreen A - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike outydse huisie op die rand van die dorp.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Doreen, u laat ons hart goed klop as u ons Karoo geniet.
Gerrit V - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike klein huisie met alles wat jy benodig. Lekker groot braaistoep.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dit is altyd gaaf om te hoor u het die verblyf geniet.
Maak gerus weer `n draai in die toekoms.
Carina D - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gerus!
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Carina, ons is bly u het die verblyf geniet - kom kuier weer as dit sneeu...
Hendrik S - Feb 2022
Algehele gradering
Cool inside, hot outside. Nice and quiet.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dis ons voorreg om die omgewing vir u mooi te maak en te hou!
Johan P - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Ek is bly om die mooi sterre en rustige Karoo met u te kon deel.
Ben B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Wat `n voorreg om sulke wonderlike opbouende indrukke te ontvang, dit word hoogs waardeer!
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflike, skoon verblyf.
Deon V - Nov 2021
Algehele gradering
A great experience.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Deon, thank you for enjoying your stay!
Elmarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Prag-oornag onder die sterre.
Elsabe H - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige kuier, en netjiese verblyf.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Elsabe, baie dankie dat u die kuier geniet het!
Adriaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflike plekkie. Vriendelik ontvang. Goed ingerig en geleë.
Warrick S - Aug 2019
Algehele gradering
Very clean & well appointed.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Thank you for enjoying your stay! We always want our visitors to leave with a happy heart.
Eli B - Aug 2019
Algehele gradering
Die kaggeltjie op 'n koue wintersaand was 'n wenner!
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Ons is bly u het die verblyf geniet en dat u sal verlang om weer te kom kuier!
Callie B - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam en aanvaarbaar.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Baie dankie dat u die verblyf en gesonde Karoo lug geniet het.
Ina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Met koffie in my hand, weggesak in 'n stoel, kon ek verstaan waarom mense die stad se gewoel opgee vir n klein dorpie se vrede.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dis vir ons in die Karoo altyd so lekker om te hoor dat `n stedeling die omgewing so baie geniet en met `n positiewe gevoel die dorp verlaat. Kom gerus weer kuier en swem.
Margie G - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, baie goed ingerig, wonderlike gasheer.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Baie dankie dat u die verblyf en omstandighede geniet het, kom kuier gerus weer om die batterye te laai.
Andrew B - Jul 2018
Algehele gradering
'n Plek wat ons gesin beslis weer sal besoek.
Lees meerSterland Skrywershuisie se terugvoer
Dankie dat u Skrywershuisie geniet het. 'n Haan op die skoorsteen staan stokstyf in die winter met ons koue en het net eenvoudig die teenoorgestelde uitwerking.
Hennie U - Mei 2018
Algehele gradering
Verbasend luuks vir Sutherland, en teen daardie prys!
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dankie Hennie, ons is bly julle het die kuier geniet.
Rina S - Apr 2018
Algehele gradering
Unieke ervaring.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Hartlik dankie vir die mooi kommentaar. Ons sien uit na u volgende besoek.
Adell B - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dankie dat u die vrede van die Karoo kon geniet.
Jessica V - Des 2017
Algehele gradering
'n Karoohuisie onder pragtige sterre!
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Sterland Karoo gasvryheid kos niks en ons is bly u het die verblyf geniet.
Derik En Estelle P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly, kaggel, elektriese komberse en verwarmer hou jou warm.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Dankie dat u dit geniet het en vir die goeie wense.
Roelof D - Jul 2017
Algehele gradering
Met aankoms was verwarmers in huis reeds aangeskakel - waardeer deur res van familie.
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Baie dankie dat u ons verblyf gerieflik gevind het en die mooi Karoo geniet het!
Ruth S - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was net baie, baie lekker!
Sterland Skrywershuisie se terugvoer
Ons is bly ons kon die naweek aangenaam maak, kom kuier weer!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap