Stienie's Lodge
Opsomming van Resensie
Jaco B - Feb 2020
Gemiddeld
Sommer net lekker!
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Jaco
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar
Dit was vir ons lekker om julle hier te kon he.
Ons hoop om julle weer te sien.
Stienie
Mike E - Jan 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld, gerieflik en vriendelik.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Mike en Mia.
Ons is bly dat julle "lekke" hier by ons gebly het. Dit was ook vir ons aangenaam om julle weer na jare hier te kon hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete uit 'n warm Kaap.
Stienie
Marius L - Des 2019
Gemiddeld
Perfekte verblyf en besonder aangenaam in alle opsigte.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Professor en Rita
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar.
Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon hê as gaste. Ons vertrou dat julle in die toekoms weer van ons geriewe gaan gebruik maak. Nuka het julle gemis na julle vertrek.
Ons bid julle toe 'n baie voorspoedige 2020.
Schalk en Stienie
Albert V - Sep 2019
Gemiddeld
Netjiese plek met alle fasiliteite.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Albert
Ons het kennis geneem van jou kommentaar.
Stienie
Ina M - Aug 2019
Gemiddeld
Ek het lekker gebly, geen klagtes.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Ina, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien uit dat jy ons weer moet kom besoek.
Voorspoedige week.
Stienie
Andrew B - Apr 2019
Gemiddeld
Bekostigbaar, baie vriendelike mense, baie lekke gebly.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Mnr Block
Dankie vir u positiewe kommentaar.
Dit was vir ons net 'n plesier om u hier te kon hê. Ons hoop dat u ons gou weer sal kom besoek.
Vriendelike groete
Schalk en Stienie
Hesta E - Feb 2019
Gemiddeld
Vriendelik super skoon veilig en naby als.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Hesta,
Baie dankie vir positiewe kommentaar.
Dit was net 'n voorreg om tot diens te kon wees
Ons hoop dat ons weer in die toekoms van julle personeel hier kan verwelkom.
Vriendelike groete
Stienie
Daleen O - Jan 2019
Gemiddeld
Altyd 'n wenner!
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Daleen,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was weereens ook vir ons net 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Tannie Stienie en Oom Schalk
Isak P - Jan 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld, warm vredevolle rustige verblyf, tannie Stienie het ons met 'n opehart ontvang.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Isak,
Dankie vir jou positiewe kommentaar .Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang.
Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Tannie Stienie en Oom Schalk
Johan G - Des 2018
Gemiddeld
Die beste.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Johan
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar in verband met julle verblyf hier by ons. Ons is bly dat ons julle tot diens kon wees en ons kyk uit na 'n volgende besoek. Dit was vir ons aangenaam om julle hier in die mooiste Kaap te kon akkommodeer.
Vriendelike groete
Schalk en Stienie
Bennie B - Nov 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Bennie
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar oor jou verblyf hier by ons. Ons vertrou dat ons jou weer in die toekoms sal sien.
Vriendelike groete
Schalk en Stienie
Marthinus K - Okt 2018
Gemiddeld
Ongelooflik lekker gewees.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeie dag Tinus
Dankie vir jou terugvoer op jou verblyf hier by ons. Ons is bly dat jy tevrede was met wat jy hier aangetref het en ons hoop van harte dat ons jou weer tot diens kan wees.
Stienie en Schalk.
Helanie W - Okt 2018
Gemiddeld
Heerlike verblyf en beslis waarde vir geld.
Shelley S - Aug 2018
Gemiddeld
Excellent value for money and safety.
Gerhard R - Aug 2018
Gemiddeld
Netjies, veilig, sentraal en aangenaam.
Stienie's Lodge's terugvoer
Beste Gerhard,
Baie dankie vir die besoek, dit was so aangenaam met julle hier by ons. Ons kyk uit vir 'n volgende kuiertjie.
Lekker week verder,
Schalk en Stienie
Patrick H - Jul 2018
Gemiddeld
Rustige, veilige omgewing en netjiese verblyf.
Lees meerStienie's Lodge's terugvoer
Goeiemore Estie
Dankie vir jul positiewe kommentaar. Dit was ook vir ons aangenaam om julle hier te kon hê.
Sterkte met jul skoonseun.
Groete
Stienie
Riana L - Jun 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Comfortable.
Extremely clean premises as well as the flat. The owners go out of their way to assist. Strongly recommend this accommodation.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Stienie's Lodge's terugvoer
Baie dankie Riana. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê. Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Stienie Viljoen
Gerhardus K - Mei 2018
Gemiddeld
Hierdie is 'n baie stil omgewing en die eenhede is absoluut pynlik netjies.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeie dag Gerhard
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Ons is bly dat ons tot julle diens kon wees.
Dankie vir die pragtige skoon woonstel wat julle agtergelaat het.
Ons kyk uit vir 'n volgende besoek.
Stienie
Raywill K - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was die beste naweek ooit.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Raywill
Dankie vir jul positiewe kommentaar. Ons is bly dat julle lekker by ons gebly het.
Vriendelike groete
Stienie Viljoen
Heinrich L - Mei 2018
Gemiddeld
Pleasant stay.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Heinrich,
Baie dankie vir jou resensie.
Dit was vir ons weer eens aangenaam om jou hier by ons te hê en dankie vir al die lekker geselsies.
Sterkte daar op die plaas. Ons glo dat daar genoeg reën sal val, ons het dit so nodig.
Stienie
Nico B - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlik, rustig, skoon, netjies, wonderlike mense.
Stienie's Lodge's terugvoer
Baie dankie Nico. Ons is bly dat jy dit hier by ons geniet het. Hoop om jou weer tot diens te wees
Groete,
Stienie
Ferdie N - Apr 2018
Gemiddeld
Baie goeie ontvangs gehad en was regtig baie rustig gewees.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Ferdie,
Baie dankie vir jou terugvoer van jou verblyf hier by ons. Ons vertrou dat ons in die nabye toekoms vir jou weer van diens kan wees.
Vriendelike groete
Stienie
Claude K - Apr 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Claude,
Ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Stienie Viljoen
Michelle G - Feb 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Michelle
Ons is bly dat julle die tydjie by ons geniet het. Ons hoop dat ons julle weer in die toekoms sal sien.
Dit het nog nie by ons gereen nie.
Stienie
Deborah S - Okt 2017
Gemiddeld
Ek het n fantastiese tyd gehad.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Deborah
Ons is bly dat jy jou verblyf hier by ons geniet het. Ons hoop om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Stienie Viljoen
Wayne I - Okt 2017
Gemiddeld
Baie, baie lekker!
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeienaand Wayne,
Ons is bly dat jy lekker hier by ons gebly het. Ons hoop om jou eendag weer te sien.
Groete,
Stienie's Lodge
Celia S - Sep 2017
Gemiddeld
Stienie's Lodge is 'n gerieflike, veilige en baie netjiese rusplekkie.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Celia,
Ons is bly dat jy die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.
Stienie
Johan Y - Sep 2017
Gemiddeld
Silwerskoon en netjies.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeie dag Johan
Ons is bly dat jy "lekke" gebly het by ons.
Ons hoop om jou weer te sien.
Groete
Stienie
Christiaan G - Jul 2017
Gemiddeld
Vriendelike verblyf met 'n gasheer en gasvrou wat seker maak jy is tevrede.
Lees meerStienie's Lodge's terugvoer
Baie dankie Christiaan. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Roy D - Mrt 2017
Gemiddeld
'n Kalm, gemaklike en rustige oase.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A calm, safe, comfortable and restful oasis.
Stienie and Schalk are gracious hosts and have provided a lovely, comfortable and calm home-away-from-home. The apartment is neat, cosy and has everything one needs. The garden and gazebo provide a peaceful ambience, and an escape from the hustle and bustle. It is also close to the N1, shops, supermarkets and hospitals, and a couple of minutes on the freeway to Cape Town. With such a wonderful host and hostess, and a lovely apartment in such a beautiful setting, it truly is excellent value for money. If you are coming to Cape Town and need a safe, quiet and comfortable place to stay, look no further.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Stienie's Lodge's terugvoer
Dear Professor,
Thank you for staying at Stienie's Lodge and for your review on our webpage.
We enjoyed your stay just as much and also the interesting talks that we had.
We wish you all of the best for the future.
Schalk and Stienie
Andrew B - Jan 2017
Gemiddeld
Wonderlike rustige atmosfeer.
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Collin
Ons is bly dat julle dit hier by ons geniet het. Dit was ook vir ons 'n voorreg om julle hier te kon hê.
Ons wens julle 'n baie voorspoedige 2017 toe.
Groete
Schalk en Stienie
Chanel V - Okt 2016
Gemiddeld
Dit is baie rustig daar.
Stienie's Lodge's terugvoer
Hello Chanel
Ons is bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Sê baie groete aan die kleingoed.
Stienie
Stephanie E - Okt 2016
Gemiddeld
Dit was 'n fantastiese, kalmerende omgewing en tyd wat ons daar gehad het.
Stienie's Lodge's terugvoer
Hallo Stephanie
Baie dankie vir die positiewe review wat jy vir ons gegee het na julle verblyf hier. Ons waardeer dit.
Vriendelike groete
Stienie's Lodge
Johann A - Mei 2016
Gemiddeld
Was baie lekker!
Stienie's Lodge's terugvoer
Goeiedag Johann
Ons is bly dat julle lekker hier by ons gebly het. Ons sien uit om julle weer hier by ons te hê. Dankie ook vir die netjiese woonstel wat julle agtergelaat het.
Ons waardeer dit.
Nakkie B - Mei 2016
Gemiddeld
Baie skoon en netjies.
Stienie's Lodge's terugvoer
Hallo Nakkie
Ons is bly dat julle die tydjie hier by ons geniet het. Ons sien uit dat julle weer moet kom.
Dankie ook vir die resensie.
Hoop al die plantjies groei.
Stienie
Dries D - Mrt 2016
Gemiddeld
Skoon, netjies, perfek, briljant: 100%
Julius B - Feb 2016
Gemiddeld
Baie privaat en veilige verblyf.
Pierre M - Feb 2016
Gemiddeld
Gerieflike en skoon akkommodasie, behalwe vir die steil trap.
Florence A - Okt 2015
Gemiddeld
Warm verwelkoming!
Ds Dawie L - Sep 2015
Gemiddeld
Die bietjie wat ons daar was, was baie lekker.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eksteenstraat 13, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12