Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stilbaai Lekkebly

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Stilbaai Lekkebly
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annette E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die sal ons "go-to" verblyf in Stilbaai wees.

Dit was perfek. Skoon, netjies, gemaklik. Veral omdat ons saam reis en dit kan soms uitdagend wees in vergelyking met ander mense. Ons kon met haar bal speel in die ruim tuin en die gasvrou het haar so vriendelik ontvang. Beveel baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stilbaai Lekkebly se terugvoer

Dierbare Annette, jou resensie het my hart sommer warm en bly gemaak! Dankie liewe mens, waardeer julle vriendlikheid, en Lukas mis sy girlfriend Roxy! Altyd welkom by my! Lovies Hilda.

Stilbaai Lekkebly
Patrick S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was uiters lekker, stil, vreedsaam en baie ontspannend en baie veilig.

Die verblyf was absoluut fantasties. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid het alles gehad wat ons benodig het en nog meer. Dit was baie netjies. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan en sal dit hoog aanbeveel by vriende, kollegas en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place we stayed at and the host made us feel so welcome with all her personal touches and comforts.

Still Bay lives up to its reputation as it's such a quiet little town, fabulous weather and awesome beaches. Restaurants were great and the best was the harbour where you could buy fresh fish just coming off the boats. Will definitely recommend to friends to visit this quaint town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies en skoon. Alles wat mens nodig het in plek.

Stil en rustig, baie skoon en netjies. Die ou Melkhoutboom met die braaier is iets spesiaal. Hilda gaan uit haar pad om gaste op hul gemak te laat voel, dankie Hilda en Gerhard. Ons Sal beslis weer daar gaan bly en beveel die plek ten sterkste aan. Uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stilbaai Lekkebly se terugvoer

Baie dankie Nellie, groot voorreg om jul te kon ontvang en bederf. Jou resensie het my dag gemaak.

Stilbaai Lekkebly
Frikkie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid, netheid, hulpvaardigheid ens. - Alles in oormaat.

Ons kan Stilbaai Lekkerbly beslis aanbeveel. Die ligging was vir ons perfek omdat ons naby ons kinders wou wees wat in Jongensfontein met vakansie was. Die netheid, ruim parkering, lekker braaiplek met hout en veiligheid is noemenswaardig. Jy sal ook nie vriendeliker gasheer en gasvrou in hierdie wereld kry nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies en baie privaat.

Uitstekende gasvryheid, sal vir seker weer in die toekoms van hierdie geriewe gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaretha L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaretha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief lekker gebly.

Silwerskoon plekkie met alles wat mens nodig het en stapafstand van winkels en restaurante. Lieflike braai-area, tuin en grasperk waar mens jou oggendkoffie kan geniet onder 'n groot melkhoutboom. Die gasvryheid was ongelooflik, die eienaars het uit hul pad uit gegaan om ons en ons hondekind tuis te laat voel. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, praktiese verblyf perfek geleë naby see en supermarkets!

Hierdie woning is mooi en prakties toegerus met alles wat jy benodig vir 'n rustige vakansie. 'n Lieflike braai-area onder 'n groot boom maak 'n heerlike kuier-area. Jy gaan spyt wees as jy nie dadelik bespreek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overall experience!

The overall hospitality, particularly towards our fur baby, was incredible! Saying you're pet friendly is one thing, but going out of your way to accommodate pets is another matter, which is exactly what we experienced!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese algehele ervaring!

Die algemene gasvryheid, veral teenoor ons vierpootkind, was ongelooflik! Om te sê dat jy troeteldiervriendelik is, is een ding, maar om uit jou pad te gaan om troeteldiere te akkommodeer, is 'n ander saak, en dit is presies wat ons ervaar het!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noemnoemstraat 1, Stilbaai-wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKFG0uenrpqkztcImE4o7PMWm6elVmENdmSt4yEBrAjPsHRQPRY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1 Noemnoem Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.379477465634 21.406050337405