Stiltevrede
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Charlene A - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig stil en netjies. Beveel die plek beslis aan.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review. Kom kuier gerus weer.
Stiltevrede groete
Louisa en Danie
Morne P - Jan 2024
Algehele gradering
Perfek.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie Morne, julle is baie gawe mense. Stiltevrede groete.
Nicole V - Des 2023
Algehele gradering
Stiltevrede is 'n goeie plek om by te bly.
Jaques K - Okt 2023
Algehele gradering
Die eienaars/bestuurders is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie Jaques vir jou mooi en positiewe resensie van Stiltevrede Gastehuis.
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie Andre. Ons waardeer jou terugvoering oor jou verblyf. Kom kuier gerus weer,
Groetnis
Danie en Louisa
Tiaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, volledig en goed geleë.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie, Tiaan, vir jul mooi terugvoer. Hoop ons sien weer.
Groete
Danie
Elna S - Jun 2023
Algehele gradering
Die warm komberse op die bed, paneelverwarmer was amazing. Verder baie beïndruk met die res van verblyf.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer oor julle verblyf. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Louisa Maritz
Wim V - Mrt 2023
Algehele gradering
Erg mooi appartementje, leuk ingericht en gedecoreerd.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie van Stiltevrede Gastehuis. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Louisa Maritz
Stiltevrede Gastehuis
Ansie S - Des 2022
Algehele gradering
5 sterre.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie vir goeie resensie van Stiltevrede Gastehuis. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Ontvang julle graag weer.
Louisa Maritz
Stiltevrede groete
Neil K - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Ingrid V - Feb 2022
Algehele gradering
Alles was netjies en dit was baie aangenaam om daar te oornag.
Johan R - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig
Elsa O - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens. Skoon en netjiese verblyf.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie Elsa. Waardeer julle besoek en bly ons kon ontmoet. Hopenlik sien ons weer. Groete Danie
Stephan D - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gebly vir 2 aande.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons gebly het en die mooi boodskap. Stiltevrede groete.
Ilze B - Des 2019
Algehele gradering
Kalm, fantasmagories en pragtig.
Tewie P - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Bj S - Nov 2019
Algehele gradering
Gasvry se definisie!
Stiltevrede se terugvoer
Dankie BJ en Randall. Sien een van die Dae weer. Baie liefde.
Michel S - Okt 2019
Algehele gradering
Well-located place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed geleë plek.
Rustige omgewing, baie veilig, uitstekende ligging. Baie donker woonstel, lekker terras, alle geriewe, maar nie heeltemal skoon nie (yskas). Wat ons ontstel het: Charmaine het taamlik sluipend in die woonstel gekom via haar privaat agterdeur, selfs toe ons op die terras gesit het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henry C - Okt 2019
Algehele gradering
Het tuis gevoel.
Gerhard C - Okt 2019
Algehele gradering
Gesellig.
Maurentia W - Okt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Stiltevrede se terugvoer
Beste Maurentia,
Julle is 2 pragtige, jong hartsmense. Bly so.
Baie liefde,
Charmaine
Astrid B - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Alma V - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Stiltevrede se terugvoer
Hi Alma.
Dankie vir die mooi resensie. Ja, DStv kanale laat baie te wense oor en dit kos ons R1000 per maand en gaste kan maar self besluit wat hulle wil kyk.
Was lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete,
Charmaine
Gerald B - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, goed geleë en skoon verblyf.
Santie P - Mei 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Wiaan L - Mei 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en baie behulpsaam.
Stiltevrede se terugvoer
Dankie Wiaan julle is regtig hartsmense. Was lekker om julle te ontmoet.
Eileen H - Mei 2019
Algehele gradering
Older house with pleasant, helpful hosts.
Marinda P - Mrt 2019
Algehele gradering
Die gasvrou kommunikeer goed met haar gaste en het trots in haar diens wat sy lewer.
Stiltevrede se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Marinda. Julle was baie spesiale gaste. Ons hoop ons sien mekaar weer in die toekoms. Pas jul self op. Liefde, Danie en Charmaine.
Claudine C - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lees meerStiltevrede se terugvoer
Hi Claudine. Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is hartsmense. Voel bevoorreg om jul te kon ontmoet. Ons gaan kontak behou. Liefde vir die kinders. Danie en Charmaine
Corrie D - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf! Die kinders het dit ook baie geniet.
Stiltevrede se terugvoer
Hi Corrie. Baie dankie vir die mooi review. Ons bid julle n geseende Kersfees en n mooi nuwe jaar toe.
Groete Danie en Charmaine
Janine V - Aug 2018
Algehele gradering
At home, peaceful.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie Janine. Jy is so 'n warm mens. Sien uit daarna om jou te weer te sien.
Liefde
Charmaine
Martlie J - Jun 2018
Algehele gradering
Baie aandag aan fyn detail. Baie rustig.
Stiltevrede se terugvoer
More Martlie, baie dankie vir die mooi resensie. Julle is baie spesiaal, mooi bly en pas mekaar op. Ons hoop regtig ons sien julle weer. Groete, Charmaine.
Heloise D - Mei 2018
Algehele gradering
Ons gasheer en gasvrou is die sout van die aarde.
Lees meerStiltevrede se terugvoer
Hi Heloise. Baie dankie vir die mooi review. Was lekker om jul te ontmoet. Mooi jaar vorentoe. Hoop ons sien mekaar weer. Groete Danie en Charmaine
Joseph Francois O - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Stiltevrede se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die mooi resensie. Bid vir julle God's rykste seëninge toe.
Groete,
Charmaine
Jacqueline P - Feb 2018
Algehele gradering
Lugreëling in dak was baie irriterend die hele nag geraas en beddegoed van dubbelbed was nie skoon nie. Ontbyt was baie goed.
Stiltevrede se terugvoer
Hi Jaqueline. Eerstens laat ek nooit gaste op vuil beddegoed slaap nie en tweedens jammer oor die Parkering. Dit is wat ons beskikbaar het en boonop baie veilig is. Jul ondervinding met Stiltevrede was verseker nie goed nie. Ons probeer om almal gelukkig en tevrede te Hou maar soms raak dit maar moeilik.
Groete Charmaine Stiltevrede
Rosalin Hope V - Feb 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Stiltevrede se terugvoer
Hi Roleen. Baie dankie vir die mooi review. Was lekker om jul te ontmoet. Vriendelike groete Charmaine
Suzette D - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderful, clean, comfortable stay.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie Suzette, vir die mooi resensie. Jy is 'n baie besonderse mens. Pas jouself op.
Groete, Charmaine.
Wille P - Aug 2017
Algehele gradering
Baie behulpsaam.
Ian S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjiese, gerieflike en veilige verblyf, sal definitief weer teruggaan.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Groete, Stiltevrede.
Evanda V - Des 2016
Algehele gradering
Genotvol.
Stiltevrede se terugvoer
Hi Evanda, mooi bly en pas mekaar op. Dankie vir die mooi boodskap.
Liefde,
Charmaine.
Callie C - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was om soos by familie oor te bly.
Stiltevrede se terugvoer
Hi Callie en Gerda, julle is spesiale mense. Hoop ons sien mekaar gou weer. Mooi bly.
Groete
Charmaine en Danie
Annica S - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige verblyf, als word voorsien.
Stiltevrede se terugvoer
Hi Annica
Dit was lekker om jul te ontmoet. Kom weer. Dit is altyd lekker om mense te ontvang wat net hulself is.
Groete
Charmaine
Jaco Z - Aug 2016
Algehele gradering
Lekker bly.
Stiltevrede se terugvoer
Dit is goed om van julle te hoor. Kom weer en kyk nà mekaar. Groete, Charmaine
Elize C - Aug 2016
Algehele gradering
Gerief en gemak in een gastehuis. Die besondere binneversiering is treffend.
Stiltevrede se terugvoer
Hallo Elize
Julle is 'n baie besondere gesin. Dit was n plesier om julle te ontmoet. Alles wat mooi is wens ons julle toe vir die toekoms.
Groete,
Danie en Charmaine
Amaria L - Aug 2016
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Stiltevrede se terugvoer
Hi Amaria. Baie dankie. Ek wens jul net die mooiste vir die toekoms toe. Kom weer.
Groete, Charmaine
Jan H - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie Jan en gesin. Ons is jammer dat ons jul gemis het maar dit was iets wat ons net moes laat doen. Sien daarna uit om julle in die toekoms persoonlik te ontmoet.
Vriendelike groete
Danie en Charmaine
Hannelie L - Jun 2016
Algehele gradering
Goed ingerig en baie netjies.
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie Hannelie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Mooi bly. Groete Charmaine
Ursula S - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker, fantasties!
Stiltevrede se terugvoer
Baie dankie Ursula. Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Mooi bly.
Groete
Danie en Charmaine
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bultstraat 45, Upington, 8800, Noord-Kaap