Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stoep

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers 52, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stoep is 'n pragtige huis wat in 1938 gebou is in die Hoofstraat van Napier en gerieflike, knus oornagverblyf bied. Dit is ideaal vir 'n ontspannende oornagstop aangesien dit gaste toelaat om langs die swembad in die son te ontspan.

Hierdie eiendom maak gebruik van sonkrag en bied 'n keuse tussen 2 voorkamers en 2 kamers in die hoofhuis. Al 4 slaapkamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad. Hierdie kamers het of 'n dubbelbed, koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.

Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Verder is daar dakwaaiers en USB-herlaaigeriewe in die kamers. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Al 4 kamers bied toegang tot die voorste stoep.

Aan die agterkant van die eiendom is daar 'n lieflike tuin en 'n sprankelende swembad waarin gaste kan afkoel. Ontbyt bestaan uit seisoenale vrugteslaai, jogurt en muesli. Aandete kan op versoek teen 'n ekstra fooi voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Stoep
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Ligging

  • Sarel Cilliers 52, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers 52, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea7334da7976233c3f59b5c9c0e2882ea9597e8e9c77de3327334d0143b85f4fb9d56b8888cbbd002d8e6327af15664df909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 52 Sarel Cilliers Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4717784 19.8972248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem