Beskrywing
The Cobbels eenhede is ideaal vir paartjies. Ruim en pragtig gemeubileerde hoofslaapkamer met en suite-stortkamer. DStv kanale (M-Net, flieks, al die sport-kanale) en 'n LED-TV. Luukse suite met ondervloer- en onderteelverhitting. Lei na groot, houtdek met Jetmaster-braaigeriewe en 'n wonderskone uitsig oor die perseel. Die selfsorgeriewe is goed toegerus. Kinders onder 12 jaar word nie in The Cobbles gastehuis geakkommodeer nie. Rook is verbode in die kamers, maar gaste is welkom om op die dek te rook.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorgverblyf.
Huisreëls
Beste Samantha- dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle as gaste vir jul 10de huweliksherdenking by Stonecutters te verwelkom. As 'n welwillendheidsgebaar wil ons bo en behalwe die 25% afslag op akkommodasie ook vir julle elke oggend 'n gratis kontinentale ontbyt aanbied. Daar is verskillende opsies vir aandetes teen 'n addisionele prys. Die gewildste is 'n kerslig aansit ete in Stone Manor (R385pp) of 'n Braaimandjie met groente en 3 soorte vleis (R325pp) wat by julle selfsorg akkommodasie afgelewer word om self te braai. Sien engelse beskrywing hieronder: Stonecutters Lodge is situated in the Mpumalanga Highlands between Dullstroom and Lydenburg (Mashishing) and is only 2.5 hours from Gauteng O R Tambo Airport. There is just one kilometer of dirt road off the R540. Luxury 4-star accommodation • Elegant reception rooms in Stone Manor with fireplaces – lounge/dining and pub • Well-appointed accommodation – 6 en-suite studios and 2 family houses • Meals at Stone Manor: Breakfast – Continental only, with coffee and muffins R120. Hot menu only with coffee and muffins R120 or Continental followed by hot menu selection R 190 p/p. Dinner is a fabulous three-course meal, with choices on the menu. Vegetarians catered for, please book in advance (24 hours’ notice) R385 p/p. Two course dinner R300 or a la carte menu available. Baskets sent to studios as a special treat! Breakfast Basket filled with continental treats R 150 p/p. Add Champagne R250 p/p Dinner braai/barbeque basket – 3 meats with potato, veg and salad, rolls and dessert R325 p/p • Free Wi-Fi available, DSTV in all accommodation (selected channels), under carpet heating Stonecutters offers trout fishing from 2 dams and 3 kms of river, all well stocked, rod hire and tuition available. Enjoy walking, birding and hiking. Browse in the quaint town of Dullstroom. Take in the scenic wonders of the escarpment up to Blyde River Canyon, all within a day trip of the lodge. Vriendelike groete Stonecutters
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse semi-losstaande huis het 1 slaapkamer. Die eenheid bied 'n privaat ligging teen 'n helling met besonderse uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is slaapgeriewe vir 2 kinders in die leefarea met 'n tweede badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis-/eetarea. Die eenheid bied DStv, 'n kaggel en 2 patios met braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorgverblyf.
Huisreëls
Beste Samantha- dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle as gaste vir jul 10de huweliksherdenking by Stonecutters te verwelkom. As 'n welwillendheidsgebaar wil ons bo en behalwe die 25% afslag op akkommodasie ook vir julle elke oggend 'n gratis kontinentale ontbyt aanbied. Daar is verskillende opsies vir aandetes teen 'n addisionele prys. Die gewildste is 'n kerslig aansit ete in Stone Manor (R385pp) of 'n Braaimandjie met groente en 3 soorte vleis (R325pp) wat by julle selfsorg akkommodasie afgelewer word om self te braai. Sien engelse beskrywing hieronder: Stonecutters Lodge is situated in the Mpumalanga Highlands between Dullstroom and Lydenburg (Mashishing) and is only 2.5 hours from Gauteng O R Tambo Airport. There is just one kilometer of dirt road off the R540. Luxury 4-star accommodation • Elegant reception rooms in Stone Manor with fireplaces – lounge/dining and pub • Well-appointed accommodation – 6 en-suite studios and 2 family houses • Meals at Stone Manor: Breakfast – Continental only, with coffee and muffins R120. Hot menu only with coffee and muffins R120 or Continental followed by hot menu selection R 190 p/p. Dinner is a fabulous three-course meal, with choices on the menu. Vegetarians catered for, please book in advance (24 hours’ notice) R385 p/p. Two course dinner R300 or a la carte menu available. Baskets sent to studios as a special treat! Breakfast Basket filled with continental treats R 150 p/p. Add Champagne R250 p/p Dinner braai/barbeque basket – 3 meats with potato, veg and salad, rolls and dessert R325 p/p • Free Wi-Fi available, DSTV in all accommodation (selected channels), under carpet heating Stonecutters offers trout fishing from 2 dams and 3 kms of river, all well stocked, rod hire and tuition available. Enjoy walking, birding and hiking. Browse in the quaint town of Dullstroom. Take in the scenic wonders of the escarpment up to Blyde River Canyon, all within a day trip of the lodge. Vriendelike groete Stonecutters
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Goed ingerigte, dubbelverdiepingsteenhuis met 'n uitsig oor 2 damme. Die 3 slaapkamers het en suite-stortkamers en bied slaapplek vir 7 gaste. Die slaapkamers op die grondvloer het en suite-stortkamers (rolstoelvriendelik) en die slaapkamer op die boonste vloer het 'n badkamer. Die uitstekende oopplan-kombuis het graniettoonbanke, 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond en dit lei na 'n knus sit-/eetkamer-area met 'n Jetmaster-braai. DStv (sekere kanale) is beskikbaar en die huis word volledig skoongemaak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorgverblyf.
Huisreëls
Beste Samantha- dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle as gaste vir jul 10de huweliksherdenking by Stonecutters te verwelkom. As 'n welwillendheidsgebaar wil ons bo en behalwe die 25% afslag op akkommodasie ook vir julle elke oggend 'n gratis kontinentale ontbyt aanbied. Daar is verskillende opsies vir aandetes teen 'n addisionele prys. Die gewildste is 'n kerslig aansit ete in Stone Manor (R385pp) of 'n Braaimandjie met groente en 3 soorte vleis (R325pp) wat by julle selfsorg akkommodasie afgelewer word om self te braai. Sien engelse beskrywing hieronder: Stonecutters Lodge is situated in the Mpumalanga Highlands between Dullstroom and Lydenburg (Mashishing) and is only 2.5 hours from Gauteng O R Tambo Airport. There is just one kilometer of dirt road off the R540. Luxury 4-star accommodation • Elegant reception rooms in Stone Manor with fireplaces – lounge/dining and pub • Well-appointed accommodation – 6 en-suite studios and 2 family houses • Meals at Stone Manor: Breakfast – Continental only, with coffee and muffins R120. Hot menu only with coffee and muffins R120 or Continental followed by hot menu selection R 190 p/p. Dinner is a fabulous three-course meal, with choices on the menu. Vegetarians catered for, please book in advance (24 hours’ notice) R385 p/p. Two course dinner R300 or a la carte menu available. Baskets sent to studios as a special treat! Breakfast Basket filled with continental treats R 150 p/p. Add Champagne R250 p/p Dinner braai/barbeque basket – 3 meats with potato, veg and salad, rolls and dessert R325 p/p • Free Wi-Fi available, DSTV in all accommodation (selected channels), under carpet heating Stonecutters offers trout fishing from 2 dams and 3 kms of river, all well stocked, rod hire and tuition available. Enjoy walking, birding and hiking. Browse in the quaint town of Dullstroom. Take in the scenic wonders of the escarpment up to Blyde River Canyon, all within a day trip of the lodge. Vriendelike groete Stonecutters
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom