Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StoneHouse Stables

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir StoneHouse Stables
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
James A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A

Absolutely fantastic.

The place was perfect for us. The setting is beautiful, the dam was lovely to swim in, and the outdoor space was perfect for games - it had everything we needed. Will 100% come here again! Make sure you remember to bring some soap or something for the showers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandre J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandre J

So mooi en rustig!

Pragtige plek en regtig uniek. Dit was skoon. Die kinders het die donkies vreeslik geniet. Ons het die buitebraai geniet. Die aande was so stil en het 'n heerlike nagrus gehad. Sal StoneHouse Stables definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew C
Saam met vriende

Great location, perfect house for a gathering with friends.

The house is large, well equipped and has a awesome lawn for games.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C
Saam met vriende

Wegbreek vir die siel.

Die bespreking het baie maklik gevloei en die skakelpunt (Bianca) was baie vriendelik en hulpvaardig. Die toegang was goed gemerk en die pad-aanwysings het ons presies gebring sonder enige probleme. Met aankoms is ons baie vriendelik ontvang en die huis is aan ons gewys - en hoe die gasgeyser werk, wat heeltyd afbetaal het! Die geriewe is baie goed uiteengesit en die huis is toegerus met als wat mens mak nodig kry. Die tyd waaroor ons gegaan het was redelik koud, maar die huis self was warm en gerieflik, veral as jy vuurmaak in die binne-kuierarea. Ons het gaan stap op die plaas, die donkie gaan wortels voer, en is genooi om te gaan kyk hoe die koeie gemelk word. Ons kan met 'n geruste hart StoneHouse Stables voorstel as jy wil wegbreek van die gejaagde lewe. Dit was 'n wegbreek vir die siel en 'n onvergeetlike lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rozanne K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne K
Saam met vriende

StoneHouse Stables is an amazing spacious place to stay.

Kitchen well equipped, neat bathrooms as there are 2. Great outside area over looking the surrounding Mountains. Will definitely go back again. Great location, friendly people, worth the visit to Stanford.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick J
Enkelreisiger

Spacious accommodation in a beautiful setting.

The house is spacious and comfortable and surrounded by beautiful green fields, hills and mountains. Sunlight streams through the many windows. There's a rustic element - cooking with gas, fires at night for warmth - but the house is solid, clean and well-maintained. Take note: it can get very cold in winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia Louvaine G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia Louvaine G
Gesin met tieners

Ruim stal vir praktiese naweek weg van alles.

Ligging is baie mooi. Bietjie koud in winter maar baie vuurmaakplekke. Vuurherd binne het nie rook mooi getrek nie en die stal het vol rook geraak. Lieflike warm water en groot badkamers. Alles was mooi skoon en netjies. Die donkie se skoene moet na omgesien word, hy was baie vriendelik en hou van wortels. Ons hondjie het die ruim gras vreeslik geniet. Ons het ook lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet M
Enkelreisiger

Presies wat ek gedink het dit gaan wees.

Netjies en privaat. Uitstekende waarde vir geld. Ek sal definitief weer van hierdie verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1003, Stone House Landgoed, 20 km vanaf Stanford, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfivst4W28y3sjYSUMaYMoBN1cL8vDvEuX4V4qYZogt56GlZsQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 Farm 1003 Stone House Estate 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.379219328119 19.622894710002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem