Stormsee 21
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 93, Stormsee, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 500R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stormsee 21 is 'n opgeknapte selfsorgwoonstel in die kusdorp L'Agulhas by die mees suidelike punt van Afrika waar die Indiese en Atlantiese Oseaan ontmoet. Dit is die perfekte keuse vir 'n wegbreek by die see.
Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel vir 4 gaste en 'n sitarea met 'n rusbank, 2 gemakstoele en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien toegerus. Gratis WiFi, binnebraaigeriewe en 'n motorhuis vir parkeerplek is beskikbaar.
Die woonstel word deur 'n privaat trap bereik en bied volle privaatheid. Dit beskik ook oor 'n pragtige uitsig vanaf die hoofslaapkamer en leefarea.
Gaste kan op die grasperk stap en by die see of getypoel swem. Daar is restaurante en winkels naby die verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by Stormsee 21 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Hoofweg 93, Stormsee, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 93, Stormsee, L’Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom