Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stormy Sea Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 120

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Stormy Sea Apartment
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Mark-twaine M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark-twaine M
Saam met vriende

Asemrowend.

Dit was baie lekker en baie lekker en 'n goeie ligging. Baie lekker binnebraai en die lang stoep met vensters is ook goed om na die see uit te kyk. Ek sal net voorstel dat daar dalk voorsiening gemaak word waar vuilis swartsakke weggegooi kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre V
Gesin met tieners

Nie wat geadverteer was nie.

Glad nie skoon nie. Plek was nie skoongemaak nie met aankoms. Drein is verstop en loop oor wat hul van geweet het. Kraan lek baie in kombuis. Geen WiFi soos gesê was daar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stormy Sea Apartment se terugvoer

More Pierre

Ongelukkig word Wi-Fi nie geadverteer nie. Daar is geensins gemeld dat daar Wi-Fi is nie.

As enige probleme met aankoms by Stormy Sea Apartment gemeld was kon elke probleem aangespreek gewprd het. Ons het loodgieters op bystand wat dadelik sou uitgekom het en die kraan asook drein probleem uitgesorteer het.

Stormy Sea Apartment
Sadia A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view from the apartment was absolutely amazing.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Stormsee, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca649cc10e908854390aed3de5a9f531ce9c10afd98a0d22f67765a7d4a437469da1d21bfe89adb5cea5b1359d79e2d77011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Main Road Stormsee 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826333819556 20.014910188361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem