Stormy Sea Apartment
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 120
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Mark-twaine M - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Pierre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Nie wat geadverteer was nie.
Stormy Sea Apartment se terugvoer
More Pierre
Ongelukkig word Wi-Fi nie geadverteer nie. Daar is geensins gemeld dat daar Wi-Fi is nie.
As enige probleme met aankoms by Stormy Sea Apartment gemeld was kon elke probleem aangespreek gewprd het. Ons het loodgieters op bystand wat dadelik sou uitgekom het en die kraan asook drein probleem uitgesorteer het.
Sadia A - Mrt 2022
Algehele gradering
The view from the apartment was absolutely amazing.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Stormsee, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom