Straatkafee Woonstel
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Straatkafee Woonstel is op die boonste verideping van 'n lieflike deli. Die woonstel bied gerieflike en stylvolle selfsorgverblyf in die hartjie van Stilbaai. Dit is 'n knus en kontemporêre woonstel wat ideaal is vir 'n romantiese wegbreek of 'n klein gesin wat graag die Tuinroete wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die smaakvolle oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n leeshoekie voor die kaggel sodat gaste lekker op koue dae kan ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het veilige parkeerplek op die perseel en daar is 'n deli op die grondverdieping waar gaste 'n heerlike ontbyt of middagete kan nuttig. Daar is ook 'n winkelsentrum met 'n viswinkel en restaurant net oorkant die pad.
Slaapplek
’n Bespreking by Straatkafee Woonstel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Jaar gelys 10
Ligging
- Buitekantstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 6, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom