LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Studio | LekkeSlaap
+17

Strand Studio

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 39 resensies vir Strand Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helena H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plekkie en goed ingerig.

Hierdie plekkie is goed ingerig baie sentraal en netjies. Absoluut waarde vir geld.

Santefielie K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santefielie K

Vyf sterre is ver te min vir hierdie pragtige gaste huis.

Ontvangs, geriewe, diens, vriendelikheid, hulpvaardigheid - dit maak dat ons elke keer sal terugkom. Dankie, Ansie en Anton.

Henry S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Uitstekende plekkie, sal graag weer wil gaan kuier.

Dit is 'n rustige plekkie.

Nick B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie aangenaam!

Baie netjies en gesellig. Uiters vriendelike gasheer en gasvrou.

Carien G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien G
Enkelreisiger

Alles was perfek!

Die verblyf is baie goed geleë, naby die strand en besigheidsdistrik. Die eenheid het alles wat mens nodig het, dit het 'n "cosy" gevoel met smaakvolle dekor en meubels. Die gasheer/vrou is baie besorg, vriendelik, behulpsaam en tegemoetkomend ten opsigte van in en uit "check" tye. Baie klein dingetjies wat 'n mens se verblyf vergemaklik, soos Wifi, DStv, melk in die yskas, beskuit ens. Ek sal definitief weer daar bly in die toekoms.

Rista B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rista B
Besigheidsreis

Geen misleidende advertensie, alles en nog meer gekry.

Strand Studio bied goeie waarde vir geld. Aangename gasheer en gasvrou. Eenheid is baie netjies, goed uitgerus, goeie kwaliteit, stil, privaat en veilig.

Desmond L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond L

Dit was baie aangenaam.

Baie vriendelike mense en die plek was baie netjies.

Marlene L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Gesin met tieners

Home sweet home!

Kan dit 'n tuiste maak. Strand Studio is sentraal en naby aan strand en winkels en dus binne stapafstand.

Strand Studio's terugvoer

Baie dankie Marlene, ons waardeer dit.

Strand Studio
Julita G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julita G
Enkelreisiger

Home away from home.

Strand Studio is lekker gerieflik en skoon. Die eienaars is ook baie hulpvaardig en vriendelik.

Tisha M - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tisha M
Enkelreisiger

Baie nice plekkie.

Ek het baie lekker gebly. Baie mooi, netjiese, ruim plekkie en die eienaars is lieflike mense!

Amanda D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Enkelreisiger

Ek was aangenaam verras oor die plek en die eienaars.

Strand Studio was presies wat ek nodig gehad het. Die akkommodasie is baie skoon en netjies en mooi met aandag aan detail. Alles was puik en die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Strand Studio's terugvoer

Baie Dankie Amanda!

Strand Studio
Francis S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en baie rustig!

Baie netjiese akkommodasie met 'n hartlike verwelkoming. Lekker naby als geleë en sal beslis enige tyd weer daar gaan bly en sal dit aanbeveel vir vriende en familie. Sakpasprys!

Strand Studio's terugvoer

Baie, baie dankie Francis.

Strand Studio
Nicki L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki L
Enkelreisiger

Juweel in die Strand.

Baie skoon en gerieflik met behulpsame eienaars.

Strand Studio's terugvoer

Baie, baie dankie Nicky.

Strand Studio
Zaakiyah B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zaakiyah B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik!

Sien die sterre.

Annette W - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette W
Besigheidsreis

Ligging is fantasties en lekker ruim eenheid.

Die eienaars was baie vriendelik. Die plek was netjies en skoon. Lekker naby die see en loopafstand na eet plekke en winkels.

Mariette S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld en buitengewone gasheer en vrou.

Ek het daar oorgebly vir 'n een aand blits besigheidsbesoek. Baie vriendelik ontvang, tot gehelp met my bagasie. Groot was my verbasing toe daar, omdat ek uit die aard van my besoek, enige kruideniersware saamgebring het nie, tot 'n toebroodjie vir my gemaak is om die volgende oggend te nuttig. Baie gerieflik geleë, binne maklike stap afstand van see. Enigste rede hoekom nie 5/5 vir alles is dat die motor (nie dat hy iets oorgekom het nie) buite moes staan - die eenheid self is goed beveilig. Sal weer kom oorbly!

Johan H - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Enkelreisiger

Baie mooi en stil plekkie, het dit baie daar geniet.

Die Studio se ligging is baie goed en naby aan die strand sowel as eetplekke.

Cathy W - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy W

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelikheid.

Baie lekker plek, ruim, skoon en netjies en ek sal dit beslis aanbeveel vir enigeen.

Louise D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Baie tuis en op jou gemak.

Baie netjies ingerig, voel soos jou eie huis.

Ben V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf. Sal dit te eniger tyd aanbeveel.

Baie besonders, baie netjies, baie skoon, baie gerieflik en... baie tevrede!

Cornelia B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia B
Enkelreisiger

Ek wou een nag oorbly, maar aangesien Strand Studio sulke aangename verblyf verskaf het, het ek my verblyf verleng.

Strand Studio bied netjiese verblyf in 'n rustige deel wat terselfdertyd naby genoeg aan die see is. Winkels is ook binne stapafstand. Dit is goeie waarde vir geld en die eienaars is hulpvaardig. Ek sal dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Dalene D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd teruggaan en vir al my vriende aanbeveel.

Anton en Ansie is twee wonderlike mense. Ons is baie bederf, as ek vir julle kon sterre gee sou dit definitief 20 gewees het vir alles. Was die wonderlikste vakansie ooit.

Sonja B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Stunning!

Pragtige akkommodasie. Ons is gasvry ontvang in die netjiese slaapplek. Rustig en gesellig. Sal dit beslis aanbeveel vir familie en vriende.

S B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S B
Saam met vriende

Aangenaam en goed toegerus!

Baie gasvry. Definitief aanbeveel.

Louis F - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay at Strand Studio. The host and hostess were friendly and accommodating. The unit is very well appointed

Ansie and Anton welcomed us with great courtesy and were very friendly and helpful. The decor is unusual in a very positive way. The unit has a small lounge, but the other three rooms made up to an extent. All we found lacking was an outside braai area and the lack of safe parking. Otherwise no problems. Everything in the place is of good quality and in perfect nick.

Johan P - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Enkelreisiger

Waarde vir geld!

Die woonplekkie is klein maar netjies, smaakvol en goed toegerus. Reaksie op probleme (en daar was net een tegniese probleem) is vinnig hanteer. Beslis waarde vir geld, en ek sal verseker elke keer as ek Strand toe gaan by Strand Studio oornag.

Brenda S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Besigheidsreis

Highly recommended!

A beautifully equipped home from home. Clean and neat, and exactly what you see on the site.

Shihaam B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shihaam B

Enjoy every moment of being there

I book Strand Studio for my mom and dad, and they love it! It was comfortable and cozy, which was just right for their getaway.

Magda S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Baie stylvol en netjies!

Die akkommodasie is perfek. Die ingang na die eenheid is egter bietjie ongemaklik. Ek sou ook aanbeveel dat daar 'n handdoekverwarmer in die badkamer aangebring word aangesien slegs een stel handdoeke nie genoeg is nie en klam bly. Ek sal die akkommodasie weer gebruik en ook aanbeveel.

Elmore D - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmore D
Besigheidsreis

Baie aangenaam!

Baie beïndruk. Sal Strand Studio aktief aanbeveel en weer besoek. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig, en die woonstel is netjies en gerieflik. Het gehou van die komplimentêre wyn!

Lourette M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, sal definitief aanbeveel.

Puik kliëntediens; vriendelik; alles baie netjies en skoon. Baie gerieflik; water melk en koffie beskikbaar toe ons aangekom het, plus ekstras soos sjokolade en wyn. Al wat kort is 'n klein braaiplekkie en om bietjie buite te sit, maar ons verstaan die opset maak dit nie moontlik nie.

Herold V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herold V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, skoon met vriendelike diens!

Maklike aanwysings om die huis te bereik. Sou graag vroeër wou inteken. Vriendelike gasheer en -vrou. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Dit was lekker om die soek na slaapplek aan iemand anders oor te laat. Die diens en behulpsaamheid was uitstekend!

Denise S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nommerpas vir wat ons benodig het vir 'n lekker wegbreeknaweek!

Dit was baie aangenaam. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daarvan gebruik maak!

Kobi V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean central accommodation, very good value for money.

Strand Studio as a name is a little confusing because it gives the impression that it is on the beach. Although very centrally situated, one would have liked to look at the sea especially at sunset. The rooms were clean and comfortable and safe. It is situated at the back of the house so the holiday ambiance is a bit lost. We received great attention and friendliness from Anton and Ansie. We had a lovely stay (albeit the very heavy winds). It is real value for money.

Hermann V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hermann V

Net reg.

Om daar alleen te wees, is 'n fees. Ek was baie tuis en die eienaars is oulik, hoflik en die dame 'n kok.

Johan P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Besigheidsreis

Ongelooflike lekker verblyf - mooi en byderwets!

SBS is goeie waarde vir geld - ideaal vir die alleen reisiger of 'n paartjie. Sterk aanbeveel.

Retha J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Na 'n dag se rumoer en lawaai was dit die beste plek om rustig te raak. Ansie en Anton is voorwaar twee pragtige, vriendelike en behulpsame mense. Die plekkie het alles wat jy nodig het en nog meer. Baie dankie aan Ansie en Anton, en ook 'n spesiale dank aan LekkeSlaap vir die professionele diens wat julle gelewer het. Albei sal definitief deur my aanbeveel word.

Estelle A - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A

Baie netjies ingerig en gasvry.

Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is baie netjies en goed ingerig. Sal weer gaan!

Yolandi B - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige en gemaklike plekkie; het so lekker daar gebly.

Sal die plekkie voorstel vir 'n paartjie vir 'n wegbreektydjie. Die eienaars is baie vriendelik en gemaklike mense. Alles wat jy nodig het, is daar.

Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 18:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat 21, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDkzOTAwLWQ1NmItNDI1NC1hMjg0LTM4NTg4MmZlMTM2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 21 Kruger Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 18:00-20:00 10:00 -34.1131999 18.8242534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!