Strand Kusweg

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Nov 2019 tot 10 Des 2019.

Beskrywing

Strand Kusweg is in die Strand geleë. Dit is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer kyk uit oor die strand en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitkamer het 'n TV en dit kyk uit oor die strand. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien.

Strand Kusweg is oorkant die strand en stapafstand van verskeie restaurante en winkels af. Daar is besienswaardighede soos die Strand Boeremark, Strand Waterworld en verskeie wynplase en -landgoedere in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by Strand Kusweg sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strand Kusweg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R875 R613 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Nov 2019 tot 10 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za