Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Kusweg 109

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Strand Kusweg 109
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marietjie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie M
Gesin met klein kinders

Was ok vir die paar dae se besoek. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik.

Lekker gebly behalwe daar was nie DStv, WiFi of 'n hysbak vir 'n gestremde persoon soos ek nie. Inligting van vorige mense het al daardie genoem. Meubels baie oud en afgeleef en stukkend. Stort in die bad. Baie ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met vriende

Baie dankie vir dié grootse see-ervaring.

Baie mooi uitsig. Wonderlike ligging. Vriendelike, behulpsame eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacus P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan alle verwagtinge voldoen dankie.

Ja, dankie. Gerieflik en skoon met uitstekende ligging en mooi uitsig oor see en berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isobel N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isobel N
Gesin met tieners

Pragtige, ruim woonstel met uitstekende ligging. Alles wat ons nodig gehad het met seesig.

Seesig vanuit leefvertrek en hoofslaapkamer. Ruim, goed ingerig en uitstekende ligging. Ongelukkig geen WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dankie Isobel - dis altyd goed om terugvoer van gaste te kry. Ons sien jul graag gou weer!

Vriendelike groete

Helene

Strand Kusweg 109
Chrisma H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisma H
Saam met vriende

Dit 'n heerlike week gewees, was elke dag iewers en by plekke waar ons wou wees.

Ons was by Swellendam se fairy-tuin, ons was by die waterfront en het 'n heerlike bootreis gehad. Ons was by Kaappunt waar ons bietjie natgereën het, maar lekker gelag het en dan was vakansie afgesluit met 'n lekker potjie putt-putt. O ja, en laaste het ons my moeder se assies gaan strooi by Rooiels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Hi Chrisma - dit was regtig een groot plesier om julle te ontvang en ons is bly dat jul die tyd hier by die see kon geniet . Ons sien jul graag gou weer!

Strand Kusweg 109
Anton C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton C

Beslis die moeite werd vir 'n wegbreek.

Die eienaar is baie vriendelik. Die woonstel is skoon en het alles wat mens nodig het. Sal dit beslis aanbeveel. Sal enige tyd weer hulle besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dankie Anton, dit was so lekker om jul as gaste te ontvang en bly dat jul die kort vakansie by die see kon geniet. Sien jul gou weer.
Groete
Helene.

Strand Kusweg 109
Aletta B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Gesin met tieners

Gerieflik mooi see-uitsig en naby alles.

Verblyf is baie netjies met 'n lieflike see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om jul hier te ontvang, Ons is altyd bly wanneer on gaste gelukkig is.

Strand Kusweg 109
Suzette L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette L
Saam met vriende

Was lekker en 'n mooi see-uitsig.

Jy kan met jou vensters oop slaap. Vars seelug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dankie Suzette, dit was so groot voorreg om jul te ontvang en ons is bly dat jul dit kon geniet.
Sien jul graag weer.

Strand Kusweg 109
Denver D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver D
Gesin met tieners

Baie lekker rustig.

Ek hou van die stranduitsig - pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Gesin met tieners

It was awesome very nice and relaxing.

It was a very pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David G
Gesin met klein kinders

Was aangenaam.

Goeie diens deur Helen verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle as gaste te ontvang. Sien jul graag gou weer hier by die see.

Strand Kusweg 109
Anna C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna C
Gesin met tieners

Very pleasant.

It is not a new apartment but it is fully equipped, clean and neat. The position is the best. Price worthy and the host is very friendly. I would rent it again on my next trip to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Thank you Anna. It was pleasant to have you for the two short days and we sincerely wish to see you back.

Kindest regards

Strand Kusweg 109
Nicholas J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant, except for the wind all weekend.

I'll definitely be back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Thank you Nicholas - we were happy to have you - looking forward to see you again , soon!

Strand Kusweg 109
Louis R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R
Gesin met tieners

Gerieflik geleë, die geriewe is puik.

Wonderlike akkommodasie vir 'n wonderlike vakansie. Binne loopfstand van alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dit was voorreg om julle te ontvang by kusweg strand - ons hoop om gou weer van diens te wees!

Strand Kusweg 109
Jessica N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica N
Gesin met tieners

Ongelooflike ondervinding. Alles was mooi en gemaklik ingerig. Baie skoon.

Baie sentraal en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Hallo Jessica, dit ws groot vreugde om jul as gaste te kry!
Sien jul graag weer in die toekoms.

Strand Kusweg 109
Zamin P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamin P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gerus.

Perfekte ligging en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dis voorreg om jul te kon ontvang! Sien jul graag weer .

Vriendelike groete

Helene .

Strand Kusweg 109
Johlene E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johlene E
Gesin met klein kinders

Was okay. Moes net vooraf geweet het dis koopkrag. Ook vooraf geweet het dis nie op grondvloer nie.

Ek het 'n seuntjie met 'n hartprobleem wat nie trappe kan klim nie, so met die gevolg was dit 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Hi Johlene, dit was gaaf om jul te ontvang, jul kon gelukkig lekker ontspan met die see oorkant.
Sien gou weer!

Strand Kusweg 109
Tania B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tania B
Gesin met tieners

Average.

For holiday or stay purpose - no private braai area, no washing machine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Gesin met tieners

Lekkerste strandkuier ooit.

Lieflike see-uitsig. Ruim genoeg vir 4 mense. Naby alles. Beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dankie Hester - so bly jul kon die vakansie geniet! Dis altyd goed om terugvoer van gaste te kry !

Ons doen ons bes en dis voorreg.

vriendelike groete

Helene .

Strand Kusweg 109
Jerome M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, netjies, naby alles.

Definitief 'n moet met 'n see-uitkyk soos min. Voel soos by die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalene S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Die woonstel was mooi skoon en netjies. Die ligging is perfek vir stap langs die see en dit is naby die eetplekke. Al het die wind gewaai kon ons die mooi see-uitsig vanuit die gerief van die sitkamer bewonder. Heerlik ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathys D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mathys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sport byeenkoms en ontspanning.

Die eenheid is gerieflik geleë met 'n baie mooi uitsig, is netjies en skoon met veilige parkering. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine K
Saam met vriende

Rustig, see-uitsig is asemrowend.

Ek hou van die oudhede in die huis, voel soos huis. Ek sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dankie Janine - dis voorreg om gaste in die plesier by die see te laat deel. Ons ontvang jul graag weer.

Strand Kusweg 109
Zerline B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zerline B
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Die see is 'n wonderlike manier om te ontspan. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dankie Janine, dis wonderlik om jul te ontvang en die vreugde van die see-omgewing te deel.

Vriendelike groete
Helene

Strand Kusweg 109
Sannelie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sannelie P
Gesin met klein kinders

Puik wegbreek.

Goed geleë vriendelike diens. Kombuis kan doen met 'n paar ekstra potte en panne, selfs 'n skottelgoedwasser kan handig te pas kom. Sal dit aanbeveel. Mooi uitsig oor see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Ons is verheug dat jul ons gekies het vir jul strandvakansie en vertrou dat jul weer sal kom!
Wonderlike gaste!
Vriendelike groete.

Strand Kusweg 109
Tanya V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Dis 'n pragtige plekkie en mens word met vriendelikheid ontvang.

Ek sal beslis die plekkie aan ander aanbeveel. Dis die mooiste uitsig op die see en berge en loopafstand van alles af. Ons het dit baie geniet om daar te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dankie Tanya, sien jul graag weer.

Vriendelike groete

Strand Kusweg 109
Celeste H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste H
Gesin met klein kinders

Fantastiese ligging, gerieflike, gemaklike woonstel.

Uitstekende diens van die begin af. Sitkamer kyk uit op see asook die hoofslaapkamer. Was heerlik om met 'n koppie koffie te sit en uit te kyk oor die branders. Woonstel is skoon en gerieflik gemaklik. Baie veilige parkering ook. Groot vertrekke. Lieflike omgewing. Getypoel is net oorkant die pad. Ons het tuis en veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha G
Gesin met tieners

Die kalmte vanself en die gedruis van die golwe was musiek vir my ore.

Lekker ligging en uitsig vanuit kamer en sitkamer oor die see was asemrowend. Daar was genoeg spasie. Dit het gevoel asof jy net in die woonstel kon bly en die geraas van die golwe luister en uitstaar oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dankie Jolene, ons verwelkom julle graag gou weer. Dis 'n vreugde om jul waardering te ontvang.

Strand Kusweg 109
Annemé C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annemé C

Uitstekende ligging en wonderlike uitsig!

Die uitstekende ligging en lieflike uitsig, maak van Strand Kusweg 'n baie goeie keuse vir verblyf! Strand Kusweg het lieflike ruim vertrekke, ideaal vir 'n gesin met twee jong kinders. Die woonstel kort bietjie aandag om tot sy volle potensiaal te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dankie Johan,

Dit was gaaf om jul te ontvang en die opknapping is tans aan die gang.

Groete
Helene

Strand Kusweg 109
Eileen A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen A
Gesin met klein kinders

Gerieflike ligging, groot woonstel.

Ons het baie lekker gebly, reg voor op die strand, groot sitkamer en kamers, kombuis ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Sien jul graag gou weer!

Strand Kusweg 109
Riana V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld nie.

Die woonstel het verf en opknapping nodig. Vir dit wat jy kry, is die woonstel oorprys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Kusweg 109 se terugvoer

Dit was gaaf om jul te kon huisves vir twee nagte !

Strand Kusweg 109
Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R875
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 110, Eltanza 16, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fcf9cbb11e85885680c7526b7df81d7dd713c4aa98a8bfc71c9f4720ce204f49f329d9bf497ff017a4514ed9b1d9df10f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 4) 31 5 1 5 Kusweg 109 Eltanza 16 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115904523399 18.824010081589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem