Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Vakansie-kothuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Patsy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Strand Vakansie-kothuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jolene K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene K

It was heaven on earth and just perfect. They will most definitely go visit there.

I've booked the place for my brother and sister-in-law, and they were over the moon with this place. Everything was top tier: location, safety, and just all of it. Money well spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Vakansie-kothuis se terugvoer

Hi Jolene,
I am very happy to hear they enjoyed their stay, and that everything was to their satisfaction! They are most welcome to visit again any time.
Kind regards,
Patsy

Strand Vakansie-kothuis
Willie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het is daar.

Baie lekker gebly. Geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Vakansie-kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Willie, ons is bly julle het julle tyd in die woonstel geniet!

Strand Vakansie-kothuis
Shireen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shireen C
Enkelreisiger

Tranquillity.

So peaceful! It is within walking distance to the beach. The hosts were friendly and communicated that they wouldn't be in on Sunday, but ensured someone stayed at their place, should I need anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Vakansie-kothuis se terugvoer

So glad you enjoyed your time in the flat and in Strand, Shireen. Thank you for your feedback!

Strand Vakansie-kothuis
Sonja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Ongelooflik. Geen load shedding a.g.v. die eienaars se solar-plan. Pragtige toegeruste eenheid. Kaylee wat ingestaan het vir die eienaars was 'n uitstekende gasvrou. Laika, die herdershond, se besoekies was so spesiaal. Wel gedaan julle. Die enigste knelpunt vir my was die bed wat so laag is. Ou knieë wil nie meer op hierdie ouderdom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Vakansie-kothuis se terugvoer

Goeiemiddag Sonja, baie dankie vir die gawe woorde en resensie, ek stuur die boodskap aan na beide Kaylee en Laika. Dit word opreg waardeer.

Strand Vakansie-kothuis
Wikus B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus B
Besigheidsreis

Perfect.

Perfect for those on business trips. Wi-Fi is stable and fast, and power is back up so load shedding is not an issue. When the business day is done, you can walk to the beach to relax. Can also see this being the perfect couple's destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Vakansie-kothuis se terugvoer

It was a pleasure having you, Wikus. We are so glad you enjoyed your stay, and hope to welcome you back soon! Thank you for your review.

Strand Vakansie-kothuis
Arista V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arista V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed ingerig en baie rustig.

Baie goed ingerig en baie rustige week se verblyf ervaar by die kothuis. Baie dankie Patsy en Brian vir julle kothuis, baie netjies, ingerig en baie bekostigbaar. Ons het lekker gebly en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Vakansie-kothuis se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Arista, ek is so bly julle het jul tyd by ons kothuis geniet, en hoop om julle gou weer te verwelkom.

Strand Vakansie-kothuis
Jaclyn A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaclyn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home but with a twist. Alles was uitstekind. Ek het veral die stilte en rustigheid geniet.

Fantasmagories! Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Vakansie-kothuis se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om jou hier te hê, Jaclyn. Ek is so bly jy het jou tyd by ons geniet. Ek hoop ons kan jou gou weer verwelkom.

Strand Vakansie-kothuis
Talitha N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Talitha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie meer verwag.

Vreeslik baie muskiete. Bed en beddegoed nie baie gemaklik nie. Iemand se sokkie in kussingsloop gevind. Paar spinnerakke in hoeke. Koffiemaakgeriewe sou lekker wees as daar koffie was vir 2 oggende soos geboek en nie net 1 oggend nie. Katurinereuk by pakplek in hoek van kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Vakansie-kothuis se terugvoer

Hi Talitha, ek is baie spyt julle het nie 'n gemaklike besoek gehad nie. Ek sal die skoonmaak-punte dadelik met ons skoonmakers aanspreek om te verseker dit gebeur nie weer nie, dit is baie teleurstellend vir my. Daar was 'n muskietafweringstoestel en insekspuit in die kas onder die wasbak, wat ek vir volgende besoeke eerder buite die kas sal hou sodat dit sigbaar is. Ek waardeer jou terugvoering sodat ons op daardie punte kan verbeter.

Strand Vakansie-kothuis
Santa T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Santa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike jongmense wat ons privaatheid gerespekteer het. Die kothuis het ongelukkig nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Die kothuis voldoen nie op hierdie stadium aan vakansiegangers se verwagtinge nie. Die drein was verstop en my man moes self 'n plan sien om die probleem op te los, want die eienaars was nie tuis nie. Daar is nie pyrex-bakke wat in die oondjie of mikrogolfoond gepas het nie. Die vadoeke was baie vuil en vuil vloerlappe was saam met die vadoeke in die kas gewees. Die eienaar het genoem dat hulle die kothuis wil opgradeer, maar dit moes hulle gedoen het voordat hulle dit by op die webtuiste adverteer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strand Vakansie-kothuis se terugvoer

Goeiemiddag Santa,
Baie dankie vir die terugvoering, ons is dankbaar vir die geleentheid om die kothuis te verbeter.
Indien julle ons laat weet het van die verstopping, sou ons graag iemand uitgestuur het om dit reg te maak al was ons nie self tuis nie, en het beslis nie verwag dat julle self moes sukkel nie. Ons waardeer jul geduld hiermee. Sedert jul verblyf het ons 'n plumber laat kom en het ons bevind dat ons die aflooppypwerk onder die kothuis moes oordoen, wat intussen voltooi is. Ons het bevestig dat hierdie probleem nie weer sal voorkom nie.
Dankie vir die verdere terugvoering, ons addresseer dadelik die res van jou kommentaar, en hoop dat ons julle met jul volgende kuier by ons, sal beïndruk! Ek is net spyt dat julle nie iets tydens jul verblyf by ons genoem het nie, sodat ons kon help om jul kuier gemakliker te maak.
Vriendelike groete,
Patsy

Strand Vakansie-kothuis
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 72, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c070bec21ca300117e272a6b7e3a729f3354fcff4148d6d2c457b125ae44b25b00e07701c8a0ceeb8a0c737a10d0dd0e6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 72 Joubert Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.1064 18.82402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem