Strandloper Hartenbos
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloper nommer 17, Port Natal-straat, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Strandloper is 'n selfsorgwoonstel ideaal vir 'n gesinsvakansie in Hartenbos, Wes-Kaap.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die etenstafel vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Daar is 'n binnebraai-area en veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Strandloper Hartenbos sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 7
Ligging
- Strandloper nommer 17, Port Natal-straat, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandloper Hartenbos het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloper nommer 17, Port Natal-straat, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom