Heldervue Akkommodasie by Strelitzia Selfsorg | LekkeSlaap
+12
+12

Strelitzia Selfsorg

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitzia-straat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Strelitzia Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping van die eienaar se huis in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi kusdorp wat deur berge en wingerde omring word. Die eenheid spog met 'n ongelooflike uitsig oor die blou see en die strande.

Dié eenslaapkamer-eenheid het 'n aparte ingang en is ideaal vir 'n paartjie of 2 volwassenes met 'n klein kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging in die eenheid.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe op die perseel, en daar is veilige parkeerplek en 'n alarmstelsel.

Die perseel is 50 km vanaf Kaapstad in die Helderbergarea. Somerset-Wes is ongelooflik mooi en bied doendinge soos wynproe en koservarings. Besoekers kan ook die Blue Rock Avontuurpark en Monkey Town besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Strelitzia Selfsorg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Strelitzia Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Strelitzia-straat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strelitzia Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strelitzia-straat 3, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1br1mqzejY3qEJEYWU5AjAtHzhWlBNrAM1k1X2DgF0OqPpWQym?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Strelitzia Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.065558882571 18.823824373016
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za