Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strooi Kooi se Mooi Nooi

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zelma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Strooi Kooi se Mooi Nooi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mervyn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn B

So comfortable and beautiful.

We enjoyed our stay at the lovely house and swimming in the pool. The host was so helpful, and we enjoyed the beautiful place. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strooi Kooi se Mooi Nooi se terugvoer

Thank you so much, it was so wonderful meeting you and the group. It's always such a pleasure to share the property with like-minded people that enjoy all aspects of country life. All the very best for 2024 and hope to see you again in the future.

Strooi Kooi se Mooi Nooi
Elcia D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elcia D

Dit was heerlik, ons het dit so geniet. Die huis is so mooi ingerig en die ligging is lieflik. Ons het dadelik welkom gevoel. Ons het elke dag 'n kaggel kon aansteek, my verjaardagviering is ekstra spesiaal gemaak deur Zelma.

Zelma is n wonderlike gasvrou. Daardie ekstra bederwe wat sy vir ons in haar huis gelos het, het baie beteken. Ons kan dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Strooi Kooi se Mooi Nooi se terugvoer

Hi Elcia, dit was net 'n plesier om jou en die familie hier by Mooi Nooi te he.
Bly jou verjaarsdag naweek was so spesiaal.
Hoop die jaar bring vreugde en genot.
Loer weer in.
Beste wens
Zelma

Strooi Kooi se Mooi Nooi
Johrene D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis en wonderlike uitsig!

Zelma het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Wat 'n wonderlike ervaring en voorreg om hier te kon woon. Talle extras was baie gaaf gewees (koffie, wyn, beskuit, melk etc) Dankie dat ons viervoetige kinders ook welkom was. Ek sal enige tyd terugkom! As jy rus vir jou siel wil hê is hierdie die plek vir jou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very restful.

Fantastic home with tasteful, fun décor and lots and lots of space to just unwind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Calitz-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d2abca1e3101137851294dd4b3bc326bd45c980eac5b61b81f5ababb7b038524d8d93c6db50f0b37c8053bb2ec80ede5f9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 180 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Off Calitz Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.519683130189 21.693073100368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem