Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Struisbaai Apartments

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Struisbaai Apartments
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Conrad S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid netjies en modern.

Ja, maar die eenheid kort 'n volkas, wasgoeddraad of hanger. Daar is geen backsplash by die stoofplaat nie. Mens is skrikkerig om kos hier voor te berei en 'n ekstra spieël vir die dames.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Apartments se terugvoer

Baie dankie Conrad vir jou resensie. Ek is bly om te hoor dat julle lekker op Struisbaai gekuier het. Dankie vir jou voorstelle om die woonstel te verbeter. Ons gaan verseker aandag daaraan gee! Ons hoop dat julle weer by ons gaan kom kuier. Lekker dag, Suzanne

Struisbaai Apartments
Florisgerhardus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florisgerhardus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Baie netjiese verblyf met alles wat jy mag nodig hê. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Apartments se terugvoer

Beste Floris.
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ek is bly om te hoor dat jy lekker op Struisbaai gekuier het.
Ons hoop dat jy weer in die toekoms by ons gaan kom kuier.
Lekker dag
Suzanne

Struisbaai Apartments
Warren I - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjies en skoon en 'n asemrowende uitsig na die see.

Baie lekker gebly met die see in die agtergrond. Kon nie vir meer gevra het nie, alles was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Apartments se terugvoer

Beste Warren
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ek is bly om te hoor dat julle lekker op Struisbaai gekuier het.
Ons hoop dat julle weer by ons gaan kom kuier.
Lekker dag
Suzanne

Struisbaai Apartments
Robyn A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn A

Fantastic in every way!

It really was amazing, the view and apartment out of this world.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Apartments se terugvoer

Dear Robyn,
Thank you for your wonderful review. I'm really happy to hear that you enjoyed your time in Struisbaai. I hope that you will visit again someday in the future.
Warm regards,
Suzanne

Struisbaai Apartments
Vanaf
R1 045
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 045
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 045
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 166, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdb1a3f19affe372ea9084a3fffe0eea1fb4ee6c9078d23e173e0f66eb84e9ca778650f1aae7450aeaf43e279274b7847cec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 045 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 166 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812536489977 20.033731002447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem