Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Struisbaai Beach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Struisbaai Beach House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amy L

Restful.

The stay was excellent, and the host was warm and inviting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alico B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alico B

We had a great time, thank you.

We really enjoyed ourselves, the place was exactly what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn C
Gesin met klein kinders

We had an awesome stay.

The place looks exactly like the pictures. The back yard is spacious for young children to run around and play; our children had a blast on that lawn. The pool is nice, not too big so our children could also enjoy the pool. The house itself is nice and big. It was perfect for a big family like ours. It was really like a home away from home; you feel comfortable and welcome the moment you step foot in the house. We were in load shedding stage 6 for the weekend, but there were things to do when load shedding happened during the day. The harbour is a 10-minute walk away, and you can spend your time there and on the beach, which we did during that 4 hours with no electricity. We would definitely go back for our next family vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun F

Great place to be.

From the start to the finish, we felt very welcome, the interaction was brilliant, house was great, thank you very much, we love the place, and will come back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida P
Saam met vriende

Baie lekker ruim kuierhuis.

Baie lekker ingerig vir kuier met groot binnebraai en goed toegeruste kombuis en kwaliteit implemente en genoeg breekware en eetgerei. Ek het diefwering gemis voor vensters. Klein bietjie tee en koffie sou gaaf gewees het by aankoms aangesien ons laat ingeklok het. Batterygloeilampe het gehelp tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann D
Gesin met klein kinders

It was the perfect place for a beach break.

The house and garden were ideal for our family get-together. The garden was perfect for the children and they loved the pool. There was plenty of space for everyone. The decor was appealing and the beds were comfortable. The kitchen is well-fitted. A pity the dishwasher did not work. Rykie, the hostess, was amazing! She was available to help whenever needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Thank you very much for your good review, Ann. You are always welcome.

Struisbaai Beach House
Zeenat O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeenat O

Beautiful, spacious home for a large group.

From the initial contact from Teresa to Rykie being available at the house. We thoroughly enjoyed our stay at Struisbaai Beach House. The home has everything we needed for a large group and in close proximity to the beach, harbour, lighthouse and the point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne H
Saam met vriende

Beautiful house. I enjoyed my stay. Would recommend others to stay there. Will definitely stay there again in the future.

The house was fully equipped and everything we needed for our stay was there. Lovely atmosphere and very good location. Close to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rouchda J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouchda J
Gesin met klein kinders

It was a home away from home.

The house was very spacious, well equipped and very stunning. The children had more than enough space outside to play. Will definitely book it again! Geraldine was excellent and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil V

Verskriklik lekker.

Perfek mooi huis goeie ligging vir strandloper. Lekker drafroetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam A
Gesin met tieners

A great house for summer beach holiday.

The house was great, plenty of accommodation but especially loved the garden. plenty of space for our large family to spread out even a game of cricket. Loved the short walk to the harbor for a swim and to buy fresh fish for our braai. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glynis A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis A
Saam met vriende

Fantasties!

Stil, rustig en heerlike. Toegerus met alles wat jy sou nodig hê vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy L
Gesin met klein kinders

Awesome, and so relaxing.

The house was spotless, hostess was welcoming. The house had everything we needed to enjoy our stay, 5 minute walk to the beach was a bonus. Was really worth our money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tabita G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabita G
Saam met vriende

Very nice.

Quiet environment and neighbourhood. They have lived up to their promises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shafiek I - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shafiek I
Saam met vriende

Excellent, the pictures on the website does not do justice to the venue.

The house is too beautiful. Definitely a comeback needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reginald C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reginald C

Ons het dit baie geniet, veral die binnebraai en die huis is verskriklik mooi.

Ontvangsdame was baie vriendelik, ons kon ons geniet sonder enige klagtes en sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vaneshri V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaneshri V
Gesin met klein kinders

The house is excellent. Well equipped and definitely will be enjoyed more, on a longer stay than a weekend.

The only 2 issues we did have is that there was a miscommunication regarding cleaning service and the fridge was a slight issue. However, the host was quick to sort out matters. We as a family enjoyed our stay and will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Hi Vaneshri, thank you very much for your feedback. You are always welcome to visit us again. Have a super day!

Struisbaai Beach House
Leonie O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ruim huis. Lekker agterplaas met swembad. Genoeg toerusting, veral in die kombuis.

Die huis is nie so skoon soos ek dit sou wou gehad het nie. Stortteëls kort 'n skrop. Dromme in badkamers nie uitgegooi van vorige gaste. Toilette is swart binne-in. Kombuis oppervlaktes was stowwerig en potte en panne moes ek skuur voor ek dit kon gebruik. Vir die prys wat mens betaal, verwag ek 'n skoon huis. Beddegoed was puik. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Hallo Leonie, baie dankie vir jou openheid wat ons huis betref. Al wat ek kan se is, ek is bitter jammer vir jou ongerief, maar wil net verduidelik dat ons normale skoonmaker vanaf Januarie in die hospitaal is en daar nie genoeg tyd was om ons nuwe span goed op te lei nie. Ek het dadelik afgevlieg vanaf Pretoria om alles reg te sien wat fout was. Ek hoop ons kan jou en jou familie weer verwelkom, sodat jy self die huis in sy normale netheid kan ervaar. Groete, Teresa.

Struisbaai Beach House
Vonji A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vonji A
Gesin met klein kinders

Ons het 'n wonderlike naweek by die Beach House gehad.

Die huis is 'fully equipped'. Dit het regtig baie en meer, jy hoef geen enige ekstra en onnodige bagasie saam te neem nie. Die area is rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy-lee S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandy-lee S

Ons het heerlik gekuier. Plek is netjies en baie goed ingerig. Ons sal beslis weer hier kuier.

Heerlike, rustige see-wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Baie dankie Sandy-lee, bly julle het dit so geniet, hoop om julle gou weer te verwelkom.

Struisbaai Beach House
Kobie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie V
Gesin met klein kinders

Heerlike ruim huis met als wat jy nodig het vir groot groep.

Lekker binne- en buitebraaigeriewe. Groot, veilige speelplek vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Dankie vir julle Kuier in Struisbaai, ek is bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.

Struisbaai Beach House
Anri D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anri D
Gesin met klein kinders

Heerlike gerieflike huis stapafstand van hawe. Sal beslis teruggaan.

Ruim kamers met binnebraai en groot grasperk. Heerlike leefhuis met swembad ingesluit. Kombuis kan elke dag skoongemaak word indien verkies. Paar klein goedjies het gepla - ongelukkig het DStv nie heeltyd gewerk nie en paar ligte het heeltyd geblaas al is gloeilampe vervang. Die houtpakket was ons gekoop het was nie beskikbaar met aankoms nie en ons het eers volgende dag gekry nadat ons die gasvrou daarvan ingelig het. Alhoewel honde vooraf gereël is, moes ons die muur met die bure teen eie koste verhoog. Andersins het ons heerlike gebly, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Hallo Anri, jammer vir die laat antwoord, het jou boodskap heeltemal misgekyk. Jammer vir die ongerief met die hout pakket, Geraldine het gesê dit was laat afgelewer, ons sal vir julle 'n hout pakket insluit indien julle weer sou kom kuier. Ons agtererf was heeltemal toe, ek het na die tyd by bure gehoor dat vorige gaste die hout reëlings vir vuurmaak hout gebruik het, jammer oor julle ongerief en sal jou graag wil terug betaal indien jy enige kostes aangegaan het om hout reëling aan te skaf.

Struisbaai Beach House
Sharon M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met vriende

Excellent service, friendly owner and the house looks the same as in pics, we really enjoyed our stay.

The house is beautiful with its theme beach house, big grounds, the swimming is a bonus especially if you are with kids even adults who can not swim can actual enjoy swimming as it is not that deep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Thank you very much Nolundi,
You are most welcome to come and visit again.

Struisbaai Beach House
Naomi F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi F
Saam met vriende

Dit was ongelooflik lekker!

Ons sal enige tyd weer soontoe gaan. Dit was mooi en skoon en netjies en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Baie dankie Naomi hoop om julle gou weer te verwelkom!

Struisbaai Beach House
Mashalane F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mashalane F
Gesin met tieners

Had an absolute amazing time.

We are so glad to have spend such an amazing time in a beautiful place like the home we stayed in. Very good experience and good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Thank you so much.

I hope to welcome you back soon.

Struisbaai Beach House
Simonita S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonita S
Saam met vriende

Dit was baie gerieflik.

Die verblyf was baie netjies en die dame met die sleutels was baie professioneel en gaaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Baie dankie Simonita, bly julle het lekker gekuier

Struisbaai Beach House
Sarolyn C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarolyn C
Saam met vriende

Uitstekend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Baie dankie Sarolyn.

Struisbaai Beach House
Waleeda C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waleeda C
Gesin met klein kinders

Value for money, beautiful place.

All you need to bring along is yourself, a very well managed and furnished facility. The big back and front yard was wonderful for the children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Thank you Waleeda.

Struisbaai Beach House
Samantha S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S
Gesin met tieners

Amazing place!

Thank you so much Teresa and team! Our family had a fantastic time, we have already decided on a date for next year! it was truly a wonderful relaxing weekend! Thank you, thank you, thank you! God bless you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek!

Baie dankie Teresa en span! Ons gesin het 'n fantastiese tyd gehad, ons het reeds besluit op 'n datum vir volgende jaar! Dit was waarlik 'n heerlike ontspannende naweek! Dankie, dankie, dankie! God seën julle!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice P
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ek sal hierdie plek vir enige familie aanbeveel. Die huis is baie goed ingerig asook baie netjies! Baie dankie aan Teresa en haar span, julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Baie dankie Candice, dit was n groot plesier om julle te huisves, sien julle weer eerskommende naweek!

Struisbaai Beach House
Michelle V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike familie-kuier-huis. Pragtig gemeubileer en so skoon!

'n Wonderlike familie-kuier-huis. Pragtig gemeubileer en so skoon! Genoeg spasie vir 'n groot familie met klein kindertjies, tieners en oumas en oupas. Skoonmaakdienste elke dag was 'n bonus! Ons kom gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Candice A
Saam met vriende

Had a wonderful time. Will definitely recommend.

House was equipped with everything you can think off. Had an awesome time. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Thank you, Candice, glad you had such a great time and you are always welcome!

Struisbaai Beach House
Jacky C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky C

Absoluut fantasmagories.

Ons verblyf by die Beach House was amazing. Alles van ons kuier was fantasties. Jy hoef absoluut niks saam te bring nie, net jou klere en jou kos. Gersaldine wat ons ontvang het is oulik en help graag. Ek beveel hierdie plekkie aan vir groot gesinne met klein kinders en groot kinders sal a ball of time hê. Baie dankie, Teresa. Dit was regtig nie kuier om gou te vergeet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Groot plesier Jacky! Bly julle het dit so geniet julle is altyd welkom xx

Struisbaai Beach House
Delicia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delicia D

Beste vakansiehuis sover!

Dit was wonderlik, jy hoef net jouself en kos te neem. Die huis het absoluut alles wat jy nodig hê. Ek love die feit dat daar kombuis skoonmaakdiens ingesluit is. Ek en my vriende kan nie uit gepraat raak oor hierdie huis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Dankie Delicia,
Die huis staan altyd oop vir julle, julle is altyd welkom xx

Struisbaai Beach House
Sue H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

Baie aangenaam en genotvol.

Hierdie huis bied sowaar 'n lafenis vir jou siel. Alles was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Baie dankie Sue, ek is so bly julle kon so lekker ontspan. Julle is altyd welkom.

Struisbaai Beach House
Franklin C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franklin C

Awesome!

Plek is toegerus vir gaste se gemak van punt A-Z. Alles is in plek en goed deurgedink. Die huis is pragtig en baie netjies. Sien definitief in die nabye toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Baie dankie Franklin, julle is altyd welkom.

Struisbaai Beach House
Gizelle J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gizelle J
Gesin met klein kinders

Mooi huis naby hawe, maar glad nie gemik op jou as kliënt nie.

Alhoewel die huis mooi en gerieflik naby aan die stille hawe en winkels was, was dit onpersoonlik, vuil en geen ordentlike voorsiening gemaak vir beurtkrag probleem nie. Stof en spinnerakke met spinnekoppe in die huis aangetref. Geskeurde duvet oortreksel op ons bed, hope sigaret stompies in amper elke blompot buite aangetref nadat op hul reëls gesê is dis 'n nie rook huis. Yskas se ysmasjien is buitewerking. Slegs waaiers wat geensins die hitte in die sonnige kamers verlig nie. Ons moes wag om ontvang te word nadat ek laat weet het hoe laat ons sou arriveer. Niks is aan ons verduidelik of rondgewys nie. Die reëlsblad is nie aan ons gegee nie. Ek het dit op dag 3 van ons verblyf ontdek. Uitgebrande kerse sonder enige aanstekers in die huis om te help met die donkerte tydens beurtkrag. Ons is nie rokers so dis nie iets wat ons ronddra nie. Die pool kamer was gesluit en buite perke. Sekere kaste was gesluit en buite perke. Daar was materiaal oor die sitkamer banke gegooi. Was nie seker of ons dit mag gebruik het nie. Baie slegte kommunikasie met huis eienaar omdat sy in die buiteland was. Was moeilik sonder voorsorg vir beurtkrag, bv. 'n kragopwekker of so iets. Probeer jy 'n 5 jarige kind besig hou in 'n huis sonder krag, in die donker sonder genoeg kerse. Hy is boonop bang vir die donker. Ons het elke dag beurtkrag gehad en ek verstaan dis oral, maar as jy jou huis verhuur vir geld dan sorg jy dat die kliënt alles het wat hy nodig het om sy verblyf te kan geniet. Ons het slegs 5 dae kon uithou. Dit na ons gehoor het hulle was nie eens ons beddegoed in die 10 dae van ons verblyf nie. Ruil eers wanneer ons vertrek? En ons het ekstra betaal vir skoonmaak diens wat ons nie regtig gekry het nie. Skottelgoed, wat minimaal was, is gewas en die vloere voor. Niks anders nie. In 5 dae is die beddens 1 keer deur hulle opgemaak omdat daar nie baie skottelgoed was nie. Sal nooit hierdie plek aan iemand voorstel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Liewe Gizelle, ek is so jammer dat jy so n slegte ondervinding gehad het in ons vakansie huis, jy is ons eerste gas wat ongelukkig is in 9 jaar. Ek het vir jou genoem dat ons nie lugreeling in die huis het nie nog voordat jy finaal bespreek het. Ek het ongelukkig nie beheer gehad oor die krag onderbrekings in die area nie, meeste huise op Struisbaai het nie kragopwekkers nie omdat dit nie so gereeld gebeur nie. Ons huisie is altyd pynlik netjies en skoon, jammer vir die spinnerakke wat dalk oornag kon verskein. Die kaste wat gesluit was is ons persoonlike kaste, als wat ons gaste nodig is oop en beskikbaar. Ongelukkig huur ons nie ons persoonlike spasie uit waar die Pool Tafel is nie, al ons persoonlike goedjies word daar gestoor. Ons tarief bied slegs 'n kombuis skoonmaak diens daagliks, soos aangedui op ons blad. Ons voorsien 'n tweede stel linne vir elke huurtydperk langer as 4 dae. Wasmasjien en tuimeldroeer is voorsien vir was van wasgoed en handdoeke, ons gaste stel gewoonlik lokale skoonmaker aan vir lang huur periodes. Ons gooi graag throws oor ons banke sodat gaste gemaklik en snoesig kan le sonder om te voel hulle maak ons wit banke vuil. Die dame wat julle 5 minute laat ontvang het is skerp aangespreek, jammer vir die ongerief.

Struisbaai Beach House
Kevin N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin N
Saam met vriende

Die lekkerste wegbreek in 'n leeftyd.

Baie tevrede met alles wat ek deurgemaak het die naweek, ontspannende atmosfeer, alles in plek en plek vir alles. Baie dankie, Teresa, vir die geleentheid wat jy vir ons as Matriek '91 geskep ek om 'n vrugtevolle naweek te beleef. Ek glo dat ons weer sal terugkeer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Baie dankie Kevin, bly julle het dit so geniet, julle is altyd welkom.
Groete,
Teresa

Struisbaai Beach House
Suzanne S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne S
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly en sal graag weer daar gaan kuier.

Ons was 5 volwassenes, 1 tiener en 4 jong kinders. Die huis is perfek vir 'n familiewegbreek en wonderlik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S

Awesome.

Pragtige huis. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary P

Clean and neat.

Will recommend it to anyone, setting was peaceful and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanche M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche M
Saam met vriende

Perfek.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Geraldine is absoluut tops. Die huis was groot en netjies daar is 'n tekort aan niks. Als was perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tasneem B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem B

It was a very pleasant and fun stay.

The house is spacious and flowing with natural light. We had a blast and the kids enjoyed the pool too cool off in. We will definitely go back in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Thank you Tasneem I'm happy that you enjoyed it so much, hope to welcome you soon again!

Struisbaai Beach House
Jamian A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamian A
Saam met vriende

Dit was die lieflikste naweek wat ek vir hierdie jaar beleef het.

Ons het ons naweek baie geniet, die huis is mooi en baie groot, daar is als wat jy nodig het. Die huis is netjies en mooi gerangskik, dit is baie gerieflik en waarde vir geld. Teresa is die lieflikste mens ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Baie dankie ek is bly julle het dit geniet, julle is altyd welkom!

Struisbaai Beach House
Tania T - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania T
Saam met vriende

Gemaklike en lekker gesellige huis!

Ons het my verloofde se 30ste verjaarsdag saam met vriende by die huis gaan vier en dit was 'n ongelooflike lekker ervaring! Die huis is goed toegerus en lekker gesellig. Teresa was ook baie vriendelik en gasvry. Neem net jou eie skoonmaakmiddels saam (daar is ook 'n skottelgoedwasmasjien wat baie help). Ek sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric H

Dit was 'n onvergeetlike naweek saam met familie en vriende!

Ons was 'n groep familie en het daar en dan besluit om dit 'n jaarlikse instelling te maak indien moontlik. Die huis is baie goed toegerus en baie lekker uitgelê sodat niemand ingehok gevoel het nie, alhoewel daar 10 volwassenes was. As iemand 'n middagslapie wou neem, kon dit gebeur sonder enige steurnis omdat die slaapkamers weg van die onthaalareas is. Ek was van die eerste oomblik verlief op die huis en sou dit wou koop as ek kon! Dit is egter nie te koop nie, en ek kan verstaan waarom! Ek kan dit beslis aanbeveel as uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsha B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsha B

Die huis is als en meer bo ons verwagting, genoeg ruimte vir groot groep met kleinkinders.

Love love love die huis, dis loopafstand van hawe en winkels. Die tuin en swembad het kinders eindelose plesier verskaf. Ongelukkig was daar geen toiletpapier of opwasmiddel nie, andersins verdien hulle 5 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abeda E - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abeda E
Gesin met klein kinders

A home away from home.

What an exceptional venue! Kitted with everything you could possibly need and well maintained. Kitchen utensils galore and enough crockery to dine in style. Perfect location that's a stone's throw away from the harbour and shops. I will definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voel so tuis soos by my eie huis.

Wat 'n lekker plek! Toegerus met alles wat jy nodig het en dit is goed onderhou. Baie kombuisware en genoeg eetgerei om in styl te eet. Perfekte ligging wat naby die hawe en winkels is. Ek sal definitief weer daar bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezan V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezan V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker huis en uitstekend toegerus, wens ons kon langer bly!

Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die huis is baie ruim en baie goed toegerus. Lekker geleë en 'n kort afstand na die see. Die huis was skoon en netjies en gehalte van linne en handdoeke uitstekend. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne M
Saam met vriende

Wonderlike huis vir 'n paar gesinne om te deel met genoeg spasie sodat almal apart gesellig kan verkeer as hulle wil.

Die huis het lekker baie spasie en die kombuis is toegerus met absoluut elke apparaat wat jy sal nodig hê. Dit het twee leefareas met TV's wat dit ideaal maak om kinders hulle eie spasie te gee. Die binne- en buitebraai is baie handig vir wanneer die weer draai. Die swembad is 'n lekker grootte en die groot grasperk met lekker klimbome maak dit baie lekker vir kinders om rond te hardloop en te speel. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S
Saam met vriende

Alles was uitstekend gewees!

Pragtige huis, skoon en netjies met baie ruimte. Al ons verwagtinge oortref. Ons wil ook net baie dankie sê aan Geradina (en haar suster) wat die huis skoongemaak het en gehelp het met die strykgoed vir my seun se troue. Great huis - sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Struisbaai Beach House se terugvoer

Hallo Manie,
Baie baie dankie, ek sal die boodskap aangee. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!
Groete
Teresa

Struisbaai Beach House
Dorothy Z - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy Z
Saam met vriende

Wonderlike naweek verblyf gewees.

Fantastiese akkommodasie. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terry T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry T
Gesin met klein kinders

Divine, wonderful, awesome!

My husband and I together with our grown up sons and their families had a really special time (first time ever we had all been away together). There was enough space for everyone to be accommodated and with the fishing harbour just down the road it made for a wonderful and special time in a really beautiful and gorgeous home! Thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonel M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonel M
Gesin met klein kinders

Fantastiese goed toegeruste huis met alles wat 'n mens nodig het.

Die huis het alles wat 'n mens nodig het. Baie skoon en netjies met heerlike kuier areas. Vriendelike diens en baie hulpvaardig om seker te maak alles is 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Saam met vriende

Baie lekker en baie netjiese plek.

Struisbaai Rental is 'n baie netjiese plek en baie huislik. Ons familie en vriende het dit terdeë geniet. Ek sal enige tyd Struisbaai aanbeveel vir enige iemand. Dit is werklik 'n tuiste weg van jou eie huis af. Baie dankie dat ons julle plek kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi N

Baie mooi!

Daar is oorgenoeg spasie in die huis. Dis 'n baie gerieflike en mooi huis. Daar is ook oorgenoeg breekgoed en beddegoed. Ons sal beslis weer gaan. Die kinders het die swembad baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie L
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!

Dit was 'n wonderlike naweek vir ons as gesin. Dit is werklikwaar 'n "home away form home". Sal weer kom, vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita L

Heelwat rustig en veilig.

Vier uit Vyf. Dis definitief rustige en veilige akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leroux P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux P
Gesin met klein kinders

Baie mooi en baie lekker.

Dit bied waarde vir geld. Ek sal definitief weer daarheen gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita B
Saam met vriende

Lekkerste kuierhuis ooit!

Ongelooflike lekker huis. Dit voel sommer soos jou eie huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G
Saam met vriende

Fantasties!

Dit was 'n absoluut fantastiese naweek. Die huis is volledig toegerus met alles wat ons kon nodig kry. Die huis is netjies en skoon en ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa O - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa O

Baie gerieflike huis.

Baie gerieflike huis. Ons was ses mense, maar ek kan sien dat daar dubbel soveel mense sal kan bly sonder om enigsins in mekaar se pad te wees. Ek is verlief op die uitleg van die kombuis en opwaskamer. Alles was perfek. Ek wil net noem dat daar 'n verpligte R300 skoonmaakfooi is en alhoewel die plek skoon was, ek tog kon sien dat daar nie weer deur die huis gegaan is voor ons opgedaag het nie. Ek sal enige tyd hierdie huis aanbeveel vir 'n groot groep mense. Daar is lieflike skadu bome agter die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen D

Ek kan met alle eerlikheid se dat die verblyf van uitstaande gehalte was.

Als wat n mens nodig het was daar en beskikbaar! Oorvloed van breekgoed en kombuistoebehore! Fantastiese kuierarea en huis binne loopafstand van hawe! Stunning huis vir 'n groot aantal gaste! Ons was 8 volwassenes en 2 kinders! Meer as genoeg ruimte vir almal en sal beslis weer daarvan gebruik maak as ons in Struisbaai vakansie hou! Nogmaals dankie aan Teresa en Marius wat hul huis aan ander beskikbaar stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bea S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea S

Fantastic accommodation, with all the comforts of home and more!

What a lovely warm & welcoming HOME! It has the best kitchen and dining area I have seen for along time. The whole house is well-furnished and very comfortable, great value for a large group. Well situated, just 2 blocks from the harbour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vipke M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vipke M
Saam met vriende

Dit was ruim en ons het lekker gebly. Alles was netjies.

Dit is 'n baie lekker wegbreek-huis. Daar was als wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandra H - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra H
Gesin met klein kinders

Dit was absoluut fantasties! Netjiese, groot, moderne huis en baie skoon!

Ons sal beslis weer gaan. Die weer was baie lekker en ons het heerlik in die huis gewoon. Daar was meer as genoeg plek vir al 10 van ons. Baie netjies en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell D
Saam met vriende

Fantastiese akkommodasie!

Dit was 'n wonderlike ervaring om in so 'n pragtige en luukse huis te kon bly - beter toegerus sal mens by geen ander plek kry nie - baie dankie! Die CMA-gaste (Christian Motorcycle Association) sal hierdie akkommodasie vir almal aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi O - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi O
Gesin met klein kinders

Relaxed, with all that you need. Quite spacious

Lovely open, spacious house. Kitchen very well equipped. Kids enjoyed it as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

'n Heerlike wegbreek met alle geriewe, 'n pragtige strand en lekker vars kabeljou.

'n Pragtige, groot, gerieflike huis met alle toebehore wat nodig is. Alles is perfek gereël, en die ontvangs was vriendelik en toeganklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzahn S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzahn S
Gesin met klein kinders

'n Ruim, moderne en lekker plek om te bly vir 'n wegbreek-naweek!

Die ideale wegbreek-huisie by die see met alles wat jy nodig het. Van 'n moderne kombuis met sy gasstoof tot 'n ingeboude braai voor die TV, reg vir die rugby. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf R5 000
R5 000 R4 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 36, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71bf7767266212e6d93b53525b276be08c69e4f4e8feaaf207469f6941554381bb349e660e55dafb6eb2b6534f532d952b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 000 nouVanaf R4 250 per nag (plek vir 12) 71 5 1 5 36 Seewier Street Struisbaai 4 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.803714765132 20.056581348181
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem