LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Struisbaai Beach House | LekkeSlaap
+64

Struisbaai Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hoof slaapkamer
Selfsorg Tariewe sluit kombuisskoonmaakdiens elke oggend van 09:00 tot 11:00 in. Dié diens geld net vir naweekbesprekings. Die skoonmaak van die huis is gaste wat 3 dae of langer bly se eie verantwoordelikheid. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar vir gaste wat 3 dae of langer bly.
Belasting en Ekstras

Die minimum verblyftydperk is as volg:
- Buite seisoen: 2 dae
- Paasvakansie: 5 dae
- Kersseisoen: 12 dae

Let wel: Ons hanteer nie kontant en kredietkaarte nie. Die balans van die betaling moet 5 dae voor die inklokdatum betaal word. Bankbesonderhede sal 5 dae voor die inklokdatum per e-pos aangestuur word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seewierstraat 36, Struisbaai 4, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMxMjk2NTYzLTFiNDgtNDNiMi04ZmExLTE1NDkxNzE3Njg3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 400  per nag (plek vir 12) 52 5 1 5 36 Seewier Street Struisbaai 4 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -34.803714765132 20.056581348181
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!