Struishuis
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Struishuis is in die kusdorp Struisbaai in die Overberg. Die huis is 750 m van die swemstrand af en 1,5 km van die hawe af.
Dié grasdakhuis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 1 kind. Die huis het 5 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het ’n dubbelbed en die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is ’n dubbelbed en bababed in die vierde kamer en 'n dubbel- en enkelbed in die vyfde kamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware asook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het ’n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale en ’n kaggel, Daar is ook ’n binnebraaikamer met ’n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV.
Die leefarea lei na ’n onderdakstoeparea wat ’n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep kyk oor die tuin en straat uit.
Die huis het ’n alarmstelsel en diepvries.
Slaapplek
’n Bespreking by Struishuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Kromstraat 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom