Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Martini

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Hou asb. geraasvlakke tot 'n minimum ná 21:00.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Internet is op 'n voorafbetaalde stelsel beskikbaar en 'n tarief vir 'n koopbewys mag van toepassing wees.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Die volgende kansellasiebeleid is van toepassing:

* Kansellasies meer as 28 dae voor die inklokdatum: 'n kansellasiefooi van 10% van die deposito word gehef (d.w.s. 5% van die volle gekwoteerde bedrag) om bankkoste te dek.
* Kansellasies van 14 tot 28 dae voor die inklokdatum: 50% van die deposito word gehef (d.w.s. 25% van die volle gekwoteerde bedrag).
* Kansellasies minder as 14 dae voor die inklokdatum: verbeur die volle deposito (d.w.s. 50% van die volle gekwoteerde bedrag).
Die volgende gelde is van toepassing sou jy jou bespreking wou kanselleer en herskeduleer vir 'n datum in die toekoms:
* Kansellasies meer as 28 dae voor die inklokdatum: geen herskeduleringsfooi nie.
* Kansellasies van 14 tot 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die deposito (d.w.s. 12,5% van die volle gekwoteerde bedrag).
* Kansellasies minder as 14 dae voor die inklokdatum: 50% van die deposito (d.w.s. 25% van die volle gekwoteerde bedrag).

* Die eienaars van die woonstelle of hul agente kan nie verantwoordelik of aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade of besering van enige aard wat aangegaan word deur gaste op die perseel nie.
* Indien dit gebeur dat die woonstel nie beskikbaar is nie as gevolg van onvoorsiene omstandighede, sal ons probeer om verblyf van gelykstaande waarde of 'n hoër standaard te vind. As ons nie daarin slaag om alternatiewe verblyf te verseker nie, sal ons die gaste ten volle terugbetaal.
* Afribode Akkommodasie behou die reg voor om toegang te weier tot die woonstel. In hierdie geval sal enige betalings ten volle terugbetaal word wanneer dit bevestig is.
* By die bespreking van die woonstel word dit duidelik verstaan dat die bogenoemde voorwaardes aanvaar word.

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 74, Eenheid 408, St Martini Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2f4e1bb31eca4789889b9320642be38e6747a7718442e4b5c79f035e2956232f1cb40b3c45e7f72430a5868af49c9a7ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 74 Queen Victoria Street Unit 408 St Martini Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.927555638686 18.41535405159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem