Kaapstad Middestad Akkommodasie by Stunning Cape Town Apart | LekkeSlaap
+23
+23

Stunning Cape Town Apart

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 417 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laer-Buitengrachtstraat, North Wharf 301, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stunning Cape Town Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad se middestad, net 'n entjie van die KIKS (CTICC), Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront af. Dit het 'n skouspelagtige ligging, 'n ruim uitleg en luukse geriewe soos 'n fiksheidsentrum en 'n dakswembad met panoramiese uitsigte. Dit is 'n topblyplek vir enige iemand wat gerieflike verblyf soek.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 mense in die sitarea. 'n Kot is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word ook voorsien.

Dié woonstel is binne stapafstand van Kaapstad se opwindendste trekpleisters en sluit die V&A Waterfront en Tafelberg in. Die KIKS is naby vir die sakereisigers, asook die N1 en N2 hoofpaaie.

Slaapplek

’n Bespreking by Stunning Cape Town Apart sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Enkelslaapbank
Area 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Stunning Cape Town Apart
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Laer-Buitengrachtstraat, North Wharf 301, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stunning Cape Town Apart het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 417
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 417
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 417
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Laer-Buitengrachtstraat, North Wharf 301, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89b5O5GQONlK2sjy4RAPeGdo89hjnBmcj2eomJHrVKaSYaTHBO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 417  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Lower Buitengraght Street North Warf 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -33.916590162605 18.424060195684
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za