Stuurmansfontein Corbelled House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuurmansfontein Corbelled House, Stuurmansfontein Plaas, langs die R63, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Vanaf R4 595 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Stuurmansfontein Corbelled House bied gerieflike verblyf in 'n unieke nasionale monument, 57 km buite Carnarvon. Die korbeelhuis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, word via 'n grondpad bereik, en is omring deur hektare van oop Karoo-landskappe.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad, 'n buitestort, kombuis, sitarea en 'n eetarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n gasyskas, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Aangesien die huis onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is, is daar nie elektrisiteit, selfoonsein of WiFi nie. Kerse en gaslampe voorsien beligting.
Die huis is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n geskiedenis-gevoel, ver van die stadsverkeer en -gedruis. Bring tyd in die natuurlike omgewing deur en bewonder die sterre saans. Die korbeelhuise is uniek aan Suid-Afrika en soortgelyke strukture bestaan slegs in 3 distrikte van die Noord-Kaap. Die huis loop oor van geskiedenis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Stuurmansfontein Corbelled House, Stuurmansfontein Plaas, langs die R63, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Stuurmansfontein Corbelled House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stuurmansfontein Corbelled House, Stuurmansfontein Plaas, langs die R63, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap