- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loaderstraat 23, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stylish Villa is in die middel van die gewilde De Waterkant Village geleë. Dit is 'n historiese, outentieke buurt in Kaapstad. Gaste kan die skouspelagtige uitsig op Tafelberg van die dakterras af geniet. Die Atlantiese Oseaan en Robbeneiland is ook sigbaar oor die pragtige plataanbome van die dak af.
Gaste het totale privaatheid gedurende hul verblyf met toegang tot die hele huis. Dié pragtige en eksklusiewe blyplek in Kaapstad behoort nét aan jou gedurende jou verblyf. Die huis het 3 fantastiese vlakke waar jy die egte De Waterkant-leefstyl kan ervaar en geniet.
Die weelde van Afrika word deur die kunswerk van Nelson Mandela op die grondvloer beklemtoon. Die hoofslaapkamer op die eerste verdieping het 'n romantiese en suite-badkamer. Jy sal dalk al jou tyd op die dak in die Jacuzzi wil deurbring, want hiér sal jy die beste uitsigte oor Kaapstad geniet.
Daar is geriewe en dienste soos ontbyt, iemand wat vir jou inkopies doen, 'n TV met Netflix en WiFi beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Stylish Villa sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 97
Jaar gelys 8
Ligging
- Loaderstraat 23, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Stylish Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loaderstraat 23, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom