Suikerbekkie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Suikerbekkie is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Bettysbaai. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver weg van die stad se gejaag.

Hierdie huis is smaakvol ingerig en dit beskik oor 5 en suite-kamers en 'n oopplan-leefarea. Twee van die slaapkamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Elke badkamer het 'n stort en/of bad, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus vir die voorberei van maaltye met 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n oond, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale vir gaste se vermaak. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar. Die eiendom het braaigeriewe buite vir gaste se gebruik met uitsigte op die omliggende landskap en die see in die verte.

Slaapplek

'n Bespreking by Suikerbekkie sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Suikerbekkie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false