Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerfields Rose Retreat & Spa

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Summerfields Rose Retreat & Spa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Danie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig.

Baie skoon, netjies en baie rustig en mooi as jy net wil ontspan is dit perfek. En tog is Hazyview ook baie naby indien jy wil uitgaan. Die kliëntediens is uitstekend. Net 'n klein ding wat kan verbeter: die kelners by die River Cafe, kan meer aandag gee aan hul kliënte. Twee keer het ons net kos ontvang, en hul was nie weer by ons tafel om te hoor of ons nog iets wou hê of alles reg was met die kos nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benieke L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Benieke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a haven and spoil!

We just love Summerfields! Tranquil location, privacy, great food, friendly faces and all the comforts you could want - sheer bliss!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig.

Wonderlik om omring te wees met soveel boomsoorte en 'n fantastiese ervaring met die rivier so in sig en naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R536 Sabie-weg, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a6964864710fdf2943f86dcfa975127988ece1996a1a217994aebf5ed18ef7814343121a6e3093e1b5337b9853e271f8910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 990 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the R536 Sabie Road Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -25.040235809295 31.085068136445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem