Summers Gold

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summers Gold is in De Kelders in Gansbaai geleë en bied gehalteverblyf vir die avontuurlustiges, sowel as vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die woonstel is op 'n residensiële perseel geleë met 'n aparte ingang en privaatheid. Dit beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. In die badkamer is daar 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die woonstel het 'n lieflike leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n etenstafel en oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes kan geniet.

Daar is groot houtdeure wat toegang bied tot die balkon met braaigeriewe.

Parkeerplek is vir motors agter 'n geslote hek beskikbaar.

Doendinge sluit bierproe, visvang, perdry, die besoek van klein dorpies en meer in.

Slaapplek

'n Bespreking by Summers Gold sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summers Gold gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za