Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-singel 5, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sunbird Place is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n stil buurt in Durbanville. Die Durbanville-wynvallei spog met verskeie wynkelders en -plase, waar heerlike wyn geproe en gekoop kan word.

Sunbird Place het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n stort in die eerste badkamer en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea is oopplan en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea langs die kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die huis het ook 'n binnebraaikamer, 'n TV en gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die huis is net 'n entjie van Durbanville se winkelsentrums, vermaak- en mediese geriewe af en die Kaapse Middestad is net 20 minute se ry ver. Durbanville nie ver van die Paarl af nie en is selfs nader aan Stellenbosch met al sy wynplase.

Let asb. dat gaste 10kwh per dag elektrisiteit sal ontvang. Enige addisionele elektrisiteit is vir die gas se rekening.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunbird Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Sunbird Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Sunbird-singel 5, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbird Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-singel 5, D'Urbanvale, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe32a5ec8deb264b227c3db5a2a97bfcda95e3c595b725aeda962cbe9b7723dd82bd0327d318a9c1f49717f0df86b09ec5b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 5 Sunbird Crescent D'Urbanvale 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.817823840921 18.642065328836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem