Thesen Islands Akkommodasie by Sunny Dry Mill | LekkeSlaap
+14

Sunny Dry Mill

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T1 Dry Mill Woonstel , Thesen Island Thesen Isle, Knysna , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunny Dry Mill bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met 'n tuintjie, op die water se rand geleë. Sunny Dry Mill is op Thesen Island in Knysna, binne loopafstand vanaf die Thesen Harbour Town met sy eksklusiewe restaurante en winkels.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea op die boonste verdieping. Albei kamers het 'n dubbelbed. Een van die slaapkamers is op die onderste verdieping en het sy eie privaat ingang wat na 'n patio met 'n tuintjie lei.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer he t'n gemaklike hoekbank en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoeparea wat buitemeubels en 'n ingeboude braai het.

Gaste is welkom om van die komplimentêre kano's op die kanale gebruik te maak. Thesen Island is 'n ideale bestemming vir diegene wat graag wil ontspan en die omliggende omgewing op die Tuinroete wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunny Dry Mill sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Sunny Dry Mill
Netheid
4.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • T1 Dry Mill Woonstel , Thesen Island Thesen Isle, Knysna , 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunny Dry Mill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: T1 Dry Mill Woonstel , Thesen Island Thesen Isle, Knysna , 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASvJttMA3JWsgMkB2bdMm3FENoOlrrUyB1CNC8WrS09HT7PsaGS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 T1 Dry Mill Apartment Thesen Island Thesen Isle 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.046574 23.047832
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za