Sunplace Lodge - Karelstraat 53

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunplace Lodge - Karelstraat 53 bied verblyf in Hartbeespoort, 'n pragtige oorddorp op die oewers van die Hartbeespoortrivier en teen die hange van die Magaliesberge in Noordwes.

Verblyf word in 2 eenhede wat vir selfsorg toegerus is gebied. Die eerste eenheid beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die tweede eenheid het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer.

Albei eenhede het 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe. Addisionele geriewe vir elke eenheid sluit 'n braai-area, TV met DStv en veilige parkeerplek.

Hartbeespoortdam is ideaal vir watersport-entoesiaste wat bootvaart, waterski en seilplankry geniet. Ander doendinge sluit abseil, vierwielmotorfietsry, gholf en voetslaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunplace Lodge - Karelstraat 53 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false