LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunrise Terrace | LekkeSlaap
+6

Sunrise Terrace

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faganstraat 77, Sonnekus 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Sunrise Terrace is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n kompleks in die Strand, 'n kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge. Dié kompleks is sowat 300m van Kusweg en 200 m vanaf winkel sentrum geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 en half slaapkamers met 'n koninggrootte- en enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kookgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV wat DStv stroom deur die internet, sowel as onbeperkte vesel-internet. Braaigeriewe is beskikbaar.

Besoekpunte in die omgewing sluit Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg en Stellenbosch se wynlandgoedere, Strand Waterworld en die Hottentots-Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunrise Terrace sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Sunrise Terrace
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Faganstraat 77, Sonnekus 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunrise Terrace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faganstraat 77, Sonnekus 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJEqSs9GYVA1QiEm3X0BVJB7OhVUGgVT6yBvgq4UDQveb8eGcea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 77 Fagan Street 5 Sonnekus 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.111144925614 18.826080938329
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!