LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunset Beach Apartment | LekkeSlaap
+11

Sunset Beach Apartment

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 18 resensies vir Sunset Beach Apartment
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ilse V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Gesin met klein kinders

Value for money.

I was worried about the apartment after reading the reviews but if that was the case the improvement is amazing. Loved the stay, convenient even my two year old son enjoyed the stay. The only recommendation I would like to make is to ensure that there is equal amounts of plates as there was only two and we were 3 people and ultimately the apartment is for 4 guests. Thank you.

Dail H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dail H
Gesin met tieners

The place really needs some attention otherwise we loved our stay.

Shower didn't work, I would say the whole bathroom needs a makeover. Wall paper was not of the best quality.

Corne O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Corne O
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld maar die plek kort aandag.

Die ligging was geskik vir wat ek wou gehad het. Parkering was 'n probleem aangesien daar nie baie parkering in die straat was nie. Die plek is mooi maar kort baie aandag en voel verwaarloos. Die stort het byvoorbeeld nie gewerk nie en die hand stort het net 1 temperatuur (baie warm). Die toilet het ook 'n lek wat ons heeltyd moes opdroog. Sunset Beach Apartment is definitief 'n budget plekkie maar het soveel potensiaal. As jy heeldag by die huis wil sit kyk eerder elders. Ek hoop van harte hy gaan goed opgeknap word.

Francois D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D
Gesin met tieners

Dit was genotvolle verblyf.

Die woonstel is lekker loopafstand van die strand.geleë, is netjies en goed ingerig. Net die stort was foutief.

Colette J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Colette J
Gesin met tieners

Swak en nie skoon nie.

Ons het ingeboek en dadelik weer uitgeboek. Die woonstel was nie skoon nie en die beddegoed was nie skoon en vars nie. Bly asb. ver weg. Ek sal die verblyf glad nie aanbeveel nie.

Roxanne K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Amazing! Great service!

Bernadette J - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette J
Gesin met klein kinders

Fantasties. Naby strand en winkels. Loopafstand.

Baie rustige, skoon area.

Malcolm B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was aangenaam.

Skoon, waarde vir geld verblyf.

Ransolah G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ransolah G
Saam met vriende

Uitstekend, asemrowend.

Die gasvryheid van die eienaar was uitstekend. Sal al my vriende en familie aanraai om Sunset Beach toe te gaan.

Antoinette C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette C
Gesin met klein kinders

Nie goed nie.

Die eienaar van die plek kon net voor die tyd gesê het mens moet haar skakel om te kan inboek. Ons het 20 min gewag vir haar. Met 2 kinders. Die rook-area is reg voor jou deur en jy kan nie waag om 'n venster oop te maak nie as jy nie wil hê jou kinders moet rook in asem nie, want die ander huurders sit daar en rook tot 03:00 die oggend. Daar is 'n lig in die gang wat nie wil afgaan nie. Hy skakel af vir 2 min en dan brand hy maar net weer so as jy hou daarvan om in lig te slaap en in 'n dik gerookte huis dan is die plek net vir jou. Gebou is oud. Woonstel is netjies en hy het alles wat jy nodig het, soos my man gesê het, as jy die woonstel vat en op 'n ander plek sit sal dit perfek wees. Maar sal dit nie aanbeveel vir gesinne met klein kindertjies nie. Die bunker beds is baie lomp en onveilig vir kinders onder 9. Hulle moet asb. hulle prys laat afkom of baie veranderinge doen, veral aan die buitekant en dan die rook-area skuif, want dit is 'n gesondheids risiko. En dan, haal asb die day en night globes uit, want dit is regtig onvanpas in 'n woonstel.

Sunset Beach Apartment's terugvoer

Thank you for your feedback, I will certainly look into it and make changes where possible.

Kind regards,
Tammy

Sunset Beach Apartment
Janine M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Lieflike plek, baie netjies. Sal vir seker weer kom.

Sunset Beach Apartment's terugvoer

Thank you Janine, for your lovely review.
It is much appreciated.
Kind regards, Tammy.

Sunset Beach Apartment
Kobus P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Gesin met tieners

Baie goed.

Die verblyf was baie netjies en skoon met aankoms. Goed toegerus en gerieflik.

Elizabeth S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Het die verblyf geniet. Stapafstand na die see, vriendelike ontvangs, baie behulpsaam. Dankie vir 'n aangename kuier. Plek is baie netjies.

Shavon P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shavon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Lekke netjies en skoon. Sal beslis weer kom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Heaven on earth.

Nice neat and clean. Will definitely come again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunset Beach Apartment's terugvoer

Thank you for the lovely review Shavon.

You guys where pretty amazing yourselves, you are welcome back anytime, look forward to seeing you again soon.

Kind Regards
Tammy

Sunset Beach Apartment
Bradley P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley P
Saam met vriende

Lekker plek, sal weer gaan absoluut!

Sien sterre.

Shamila H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shamila H
Gesin met klein kinders

Die woonstel was baie cosy, net wat ek vewag het.

Baie dankie aan Tammy wat dit maklik gemaak het om te kommunikeer. Die kombuiswasbak was geblok en was onmiddellik reggemaak en die toaster was vervang. Puik diens van Tammy af, baie baie dankie. Parkering vir voertuie word aanbeveel nader aan die woonstel om uitpak en inpak van bagasie te vergemaklik.

Zulpha K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zulpha K
Gesin met klein kinders

Really relaxing, safe and quiet.

Would recommend it to anyone as it's safe, secure and near to everything. My kids enjoyed it and we will be going back soon.

Bert L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bert L
Gesin met tieners

Baie lekker gebly en die plek is baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly en die plek is skoon en mense is baie gaaf en behulpsaam. Ek sal definitief weer daar bly as ek in die Strand kom.

Sunset Beach Apartment's terugvoer

Thank you for your lovely review, it was a true pleasure having you stay. hope to see you again soon

Sunset Beach Apartment
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-straat 7, Parkhof 3, Strand, 7149, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxODUzMmQ5LTVjM2QtNDU2NC04NDgwLTBiODA1NGI3OWMwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 18 5 1 4 7 George Street Parkhof 3 7149 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.122574 18.833071
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!