Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunset Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R890 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Reg van toegang word voorbehou deur die bestuur.
Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende gaste se verblyf.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Die eiendom is nie geskik vir partytjies of matriekvakansies nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.
Kontak asb. die kantoor vir aanwysings om die eiendom te bereik en die sleutels af te haal.
Bring asb. jou eie lanterns of ligte saam in die geval van beurtkrag.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 730
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 730
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 730
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemansweg 57, Suiderstrand, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2fea4a7e527786dda83b154b8db6010cb86eac81781a7ca1284a91ae0176b1fd2466543f0117a08ca6f7c57d0eb86762a4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 730 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 57 Seemans Road Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.81437107885 19.957215030688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem