Sonheuwel Akkommodasie by Sunset View | LekkeSlaap
+7

Sunset View

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 89 resensies vir Sunset View
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Peter L - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Above expectation.

Magnificent view. Owners were very accommodating in fulfilling our needs and ensuring a comfortable and relaxed stay. Unit was clean and tidy and really good value for money.

Myles H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myles H
Enkelreisiger

Very good value for money. Spacious room with a beautiful view. Peaceful surroundings.

Spacious room with a beautiful view. Peaceful surroundings. Very friendly hosts that make you feel very welcome, great to have a fridge and microwave in the room!

Sunset View's terugvoer

Thanks Myles,
Glad you enjoyed it. Hope to see you again.

Sunset View
Bertus V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het 'n pragtige uitsig. Baie veilig en lekker stil.

Die gasheer is vriendelik en behulpsaam en ek sal definitief weer daar tuisgaan. Ek wil Janil weereens bedank vir 'n puik en wonderlike veblyf.

Sunset View's terugvoer

Dankie Bertus,
Bly julle het dit geniet. Alles van die beste.

Sunset View
Lg V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie goeie waarde vir geld, blyplek skoon en netjies. Word sterk aanbeveel.

Willem B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Vriendelike ontvangs, pragtige en skoon kamers.

Monia V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Janil is so vriendelik en behulpsaam, sy het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat oorslaap.

Janil was so vriendelik en baie behulpsaam om ekstra onverwagte slaapplek te reël. Wat ek sal noem "going the extra mile". Ek sal haar weer gebruik volgende jaar as ons die Baberton race gaan doen. Die plek is pragtig, skoon en netjies. Baie baie dankie vir die uitmuntende goeie diens!

Chantelle M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Saam met vriende

Was net 'n kort inloer, maar gaan beslis weer gaan, het dit baie geniet.

Al wat ek kan sê is die view is amazing!

Sunset View's terugvoer

Dankie Chantelle, bly jy het dit geniet. Jy is altyd welkom.

Sunset View
Magriet P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet P
Enkelreisiger

Baie netjiese kamer met ongelooflike uitsig.

Vriendelike ontvangs. Beslis 'n oornag plekkie om aan te beveel.

Sunset View's terugvoer

Bly jy het dit geniet. Jy is altyd welkom.

Sunset View
Samil P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money is an understatement.

Sunset View far exceeded my expectations. A modern building on a lovely property; it is spacious and comfortable. It had everything we needed for our self-catered stay. There's no toilet door (by design), which might be weird if you're travelling with friends. The host is warm and friendly. Also, as the name states you get a beautiful view of the sunset!

Sunset View's terugvoer

Thank you for the lovely review. It was a pleasure hosting you and you are most welcome anytime. Very friendly
couple.

Sunset View
Terence B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning view accommodation with large bed, and super clean and neat.

Really stunning place to stay. Just the view is worth the money. But really stunning place to stay. The only thing I didn't like was that there was no door on the toilet. Both my wife and I appreciate privacy and were uncomfortable not having a door, not a sliding one either.

Hansie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, clean place with nice view.

Lovely, clean, spacious place with a very nice view.

Annelize D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies.

Rustig, skoon en netjies en vriendelik, sal dit aanbeveel.

Sunset View's terugvoer

Thank you. Would love to host you again.

Sunset View
Annelie D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het en bekostigbaar.

Ons het ons verblyf geniet. Die plekkie was mooi, skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig is baie mooi. Sal vir seker weer gaan.

Sunset View's terugvoer

Dankie Annelie, sien julle weer in Januarie.

Sunset View
Karien N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien N
Enkelreisiger

Baie netjiese en rustige, asemrowende uitsig, vriendelike mense, sien julle binnekort.

Baie netjies en rustig. Ek het my verblyf daar baie geniet. Janil en familie baie vriendelik en het my met ope arms ontvang. En sjoe, wat 'n ongelooflike uitsig, ek het my verblyf daar baie geniet. Sien julle binnekort.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very neat and peaceful, awesome view, friendly people, will see you soon.

Very neat and peaceful. I enjoyed my stay there. Janil and family very friendly and received me with open arms. And wow, what a awesome view, I enjoyed my stay there. Will see you soon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunset View's terugvoer

Thanks Karien. So pleased you enjoyed your stay and you are welcome anytime.

Sunset View
Ntsako S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntsako S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Please change check-out time, because we woke up late in the morning.

It was a great weekend.

Bredell V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bredell V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ek kan Sunset View hoog aanbeveel. Waarde vir geld, netheid, gasvryheid is alles van 5 ster-gehalte. Wanneer ek weer in Nelspruit moet oornag, is daar geen ander plek wat ek sal oorweeg nie.

Sunset View's terugvoer

Thank you Bredell. It was a pleasure to host you and your wife. Would love to host you again.

Sunset View
Pieter M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Enkelreisiger

Baie netjies en veilig.

Sunset View was baie netjies en veilig en die gasvrou was wonderlik. Ek het baie lekker gebly.

Sunset View's terugvoer

Thank you Pieter so pleased you enjoyed your stay. You are welcome back anytime.

Sunset View
Natasjha M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasjha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon, word goed onderhou.

Baie vriendelike verwelkom, baie mooi en netjies.

Sunset View's terugvoer

Thanks Natasjha, so pleased you enjoyed your stay. Welcome back anytime.

Sunset View
Willem F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem F
Gesin met klein kinders

Skoon en gemaklik en laat jou tuis voel.

Baie lekker gebly, sal net aanbeveel 'n badkamerdeur, omdat blyplek slegs 1 vertrek is.

Khetho D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khetho D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view was so amazing, and the owners are very kind.

If you're looking for an amazing place to enjoy your holiday in Nelspruit, don’t hesitate. It’s worth it!

Sunset View's terugvoer

Thanks Kheto, so pleased you enjoyed it. Please come visit again.

Sunset View
Gretchen M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie lekker gebly, als was mooi skoon en netjies! Asemrowende mooi uitsig vanuit kamer venter oor die berge.

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure hosting Gretchen and her husband.

Sunset View
Hettie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M

Rustig, pragtig.

Ek en my tienerseun het by Sunset View tuisgegaan vir 3 nagte. Dit is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig by die kamervenster, baie gerieflik en groot en so netjies in 'n baie stil area. Geriewe sluit 'n mikrogolf in met voldoende eetgerei om kos warm te maak en heerlik by die tafel te sit en eet binne of buite, ons het lekker vroegoggende koffie gedrink en die uitsig bewonder. Sal beslis weer hier oornag.Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure to host Hettie and her son. They will always be welcome.

Sunset View
Chante P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante P
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a fantastic stay!

Crisp clean linen and very neat room. Amazing view, very private, thoughtful amenities and a very gracious host. Talk about value for money. You won't regret staying here. Thanks so much!

Sunset View's terugvoer

Thank you Chante. It was a pleasure hosting you and glad you enjoyed your stay.

Sunset View
Pieter O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon met 'n fantastiese uitsig.

Sal beslis weer daar gaan oorslaap. Baie mooi en netjies. Alles was perfek.

Louis C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike vriendelike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Ons verblyf in Sunset View was wonderlik. Baie lekker ruim kamer, netjies en skoon. Lekker badkamer met groot stort wat vinnig uitloop! Pragtige uitsig oor Nelspruit uit kamervenster. Gerieflike bed en 'n volledige koffie-/teestasie met beskuit! Ons sal beslis die kamer aanbeveel. Dis uitstekende waarde vir geld! Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier. Ons enigste aanbeveling sal wees om te vra vir 'n 2-punt-prop naby bedkassies om selfone te laai.

Anja V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Dierbare mense en pragtige verblyf.

Sunset View's terugvoer

Thank you, Anja. We are glad you enjoyed your stay. You are always welcome.

Sunset View
Nicole S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Die verblyf was uitstekend en ook die dame, als was besonders goed gewees.

Sunset View's terugvoer

Thank you, Nicole. It was a pleasure to host you. You are always welcome.

Sunset View
Anel S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en ontspannend.

Vriendelike en hulpvaardige diens al moes ons laat arriveer en weer vroeg ry. Netjiese kamer met baie ruimte. Wel trappe na eenheid wat moontlik vir iemand ongemaklik kan wees. Uitstekende waarde vir geld. Fantastiese oornagfasiliteit vir die Wildtuin.

Sunset View's terugvoer

Thank you for the nice review. You are always welcome.

Sunset View
Anthony R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die ruim, netjiese, goed ingerigte eenheid baie geniet.

'n Volle TV-pakket, gratis WiFi, ongelooflike stort. Het veral die klein patio geniet en die ruim eenheid het 'n goeie uitsig van bo af. Baie waarde, 'n goeie bed en ek het baie veilig hier gevoel. Hulle het vir my 'n toesluitmotorhuis aangebied. Al die klein ekstra's word waardeer. Ons het tuis gevoel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Really enjoyed the spacious, neat, well laid out unit.

Full bouquet of TV channels, free Wi-Fi, awesome shower. Especially enjoyed the small patio and the spacious unit has a good view from high up. Great value, a good bed and I felt very safe here. Was offered a lock up garage and appreciated the little extras. We were made to feel at home!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Riegert V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riegert V
Enkelreisiger

Waarde vir geld en gemaklik.

Ek sal Sunset View beslis aanbeveel. Dit was skoon, netjies en baie gemaklik. My gasheer was vriendelik. Ek sal weer daar oorslaap.

Renchia A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia A
Gesin met klein kinders

Baie netjies met vriendelike diens!

Baie dankie vir vriendelike en baie netjiese verblyf. Alles is 100%!

Sunset View's terugvoer

Beste Renchia,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Hoop dit gaan goed met jou seuntjie.

Groete,
Sunset View

Sunset View
Leon V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Besigheidsreis

Aangenaam en goeie waarde vir geld.

Baie netjies en lekker om te bly.

Sunset View's terugvoer

Thank you Leon.
You are always welcome.

Sunset View
Nicky  - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties! Asemrowend!

Minsame gasvrou/heer, skoon, netjies, vriendelik. Wat 'n plesier om daar te bly! Uitsig fantasties! Word sterk aanbeveel!

Petro B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Gesin met tieners

Dit was wonderlik en het 'n baie mooi uitsig. Ek sal enige tyd weer teruggaan.

Dis 'n wonderlike plek met die mooiste uitsig en puik diens.

Ina M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtig, netjiese plek met vriendelike diens. Bietjie bekommerd oor parkering, baie klein.

Tom U - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie verblyf het alles.

Na verblyf in ongeveer 20 selfsorg-eenhede die afgelope 8 maande, is Sunset View die beste en veral in die prysklas!

Sunset View's terugvoer

Lovely friendly couple, very neat. Always welcome

Sunset View
Trevor M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor M
Enkelreisiger

Really nice place and friendly people.

Its a really nice place with great views, really friendly and a super comfortable bed. I'll recommend it to anyone.

Sunset View's terugvoer

Thank you, Trevor, we look forward to welcoming you back.

Sunset View
Bertus M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Was verbaas oor netheid en uitsig. Goeie waarde vir geld.

Sunset View's terugvoer

Thank you, Bertus, you are always welcome.

Sunset View
Christine B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Skoon, netjies en gerieflik. Vriendelike en hulpvaardige diens. In 'n stil omgewing met 'n asemrowende uitsig. Fantasties!

Louis L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly. Netjies en goed toegerus.

Baie mooi uitsig. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Pieter D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Baie mooi, skoon, toeganklik, vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit regtig aanbeveel.

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure you. Very neat and friendly. Always welcome.

Sunset View
Janke V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was baie skoon en netjies.

Ons het vriendelik ontvangs gehad. Baie mooi uitsig. Sien die stad se liggies in die verte. Geen verkeer of geraas. Baie stil gebied. Sou dit net verkies het as die blyplek op sy eie was entjie weg van groot huis.

Sunset View's terugvoer

Lovely couple, friendly and neat. Welcome back anytime.

Sunset View
Andries W - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Netjiese, ruim, beste waarde vir geld met 'n lieflike uitsig.

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure to host Andries. Very friendly couple and so neat. Always welcome

Sunset View
Engela D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A room with a view.

Pragtige studio-eenheid met alles wat jy nodig het. Ideaal vir die reisiger of as jy daar is vir besigheid, om 'n paar nagte oor te bly, maar ruim genoeg vir 'n vakansieganger om langer oor te bly en die omgewing te verken. Janil het ons vriendelik ontvang en bly opvolg of alles in plek is en of ons tevrede is. Hierdie is waarlik waarde vir geld. Dan is daar nog 'n bonus ook van die pragtige uitsig as jy die gordyne in die oggend ooptrek!

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure to host Engela. You are a very friendly couple and so neat. They would be welcome anytime.

Sunset View
Xolani M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had an excellent stay, the hospitality was great.

Nestled in a safe quiet part of Nelspruit, the guest house is fairly large and clean. What I loved most is the warm hospitality of the owners. I'd definitely come back here next time.

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure to host Xolani and his nephew. They were perfect gentlemen and very neat. They would always be welcome.

Sunset View
Michael W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Enkelreisiger

Rustig, gerieflik, stil, ruim met 'n fantastiese uitsig.

Een van die skoonste, netjiesste en smaakvolste plekke waar ek al gebly het. Vriendelik, geen moeite-inklok. Uitsonderlike waarde vir geld. Pragtige uitsig vanaf die kamervensters. Stil en rustige omgewing. Wens ek kon 'n ekstra dag gebly het! Sal ook beslis weer van hierdie wonderlike plek gebruik maak! Die kamer is verwelkomend en fantasties skoon sonder om oor-versier te wees. Televisie 'n bietjie aan die klein kant as jy gewoond is aan 'n groter skerm, die HDMI-kabel tussen die DStv-dekodeerder en die TV moet vervang word, aangesien dit op 'n gereelde basis sein verloor, maar dit is nie 'n satelliet probleem nie - ek het al dieselfde probleem tuis gehad.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful, comfortable, quiet, spacious with a great view.

One of the cleanest, neatest and tastefully appointed accommodations I have been fortunate to stay at. Friendly, no hassle check-in. Exceptional value for money. Beautiful view from the room windows. Quiet and serene neighbourhood. Wish I could have stayed an extra day! Will also definitely make use of this great place again! The room is welcoming and fantastically clean without being over decorated. Television a bit on the small side if you are used to a larger screen, the HDMI cable between the Full package DStv decoder and TV needs to be replaced as it periodically loses signal, but this is not a satellite service issue - I had the same issue at home once.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jean-pierre C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre C
Besigheidsreis

Baie mooi area, skoon akkommodasie en baie toeganklik. Baie lekker buitelewe aktiwiteite.

Skoon, netjies, goed geleë, gawe mense.

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure to host Jean Pierre. He would be welcome anytime. Very neat.

Sunset View
Marlize K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Die plekkie is beautiful verby! Ons het elke oomblik geniet daarvan. Die DSTV gee net baie probleme met sein. Die uitsig is iets uit 'n ander wêreld. Dis 'n pragtige plek.

Sunset View's terugvoer

Thank you for the very nice review, Marlize.

Sorry about the DStv. I have had the DStv technicians here a few times to try and sort it out. It seems to be working now.

Sunset View
Sonja J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is beslis 'n aanbeveling pragtig en stil area. Vriendelike ontvangs en gerieflik.

Die plekkie is in 'n stil area en die uitsig is pragtig met mooi sons ondergang. Daar is als wat jy nodig het met yskas koffie, tee en beskuit vir oggend. Greg en Janil by vriendelik ontvang, sal beslis weer hul plekkie besoek wanneer ons deur Nelspruit ry.

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure hosting Sonja and her husband. Very friendly couple and they are always welcome. Very tidy.

Sunset View
Lg V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lg V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld, netjies, voldoen aan verwagting. Net TV werk nie goed nie, swak opvangs.

Sunset View's terugvoer

Thank you for the very nice review, will have the TV reception check out.
Hope to see you again.

Sunset View
Thandeka S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay with a wonderful view!

We were only booked in for one night as we were attending a show that evening and traveling back to Eswatini the next day. On arrival we were greeted by Janil and her adorable dogs and shown to the room. Beautiful, clean, spacious with a gorgeous view! We would definitely recommend this place to our friends. It's ideal for two friends, or a couple traveling with a toddler. True value for money, close enough to town yet still peacefully out of the busy hub. A pleasure, and the hosts were wonderful.

Sunset View's terugvoer

Thank you, Thandeka. It was a pleasure to host you both and you are most welcome back anytime.

Sunset View
Judy V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V
Enkelreisiger

Absolute puik plek.

Plek is superskoon en netjies. Alles daar wat jy benodig. Baie veilig.Stil en rustig. Die eienaars het regtig die ekstra myl vir my geloop. Waardeer dit opreg. Sal plek aanbeveel vir vriende en familie.

Belinda L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met pragtige uitsig.

Die eenheid is baie mooi, ruim, netjies in 'n stil en veilige omgewing met goeie sekuriteit. Ontvangs was baie aangenaam met vriendelike gasheer en gasvrou sal dit beslis aanbeveel.

Nigel F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent short stay venue.

Sunset View is a lovely venue, being very well equipped and spotless, with an excellent view and space to spend time outdoors. It also has secure parking. The hosts are friendly and accommodating, and we will make this our venue of choice when overnighting in Nelspruit again.

Brenda R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a overnight stop for a weary traveller.

See stars.

Jo-anne L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing uitsig en pragtige plekkie.

Ons het ongelukkig nie lank gekuier nie, maar sal definitief terug wees.

Essie E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essie E
Enkelreisiger

Was die beste verblyf ooit.

Ek sal elke keer daar bly wanneer ek Nelspruit toe gaan, dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was the best stay ever.

I will stay there every time going to Nelspruit thank so much.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunset View's terugvoer

Thank you for the lovely review. You are always welcome.

Sunset View
Ethel G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel G

Baie skoon en netjies, mooiste uitsig!

Vriendelik, skoon en veilig. Sentraal geleë. Veilige parkering.

Andre G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, kamer is skoon gemaklik en in veilige area.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer. Omdat ons met 'n motorfiets gereis het, het hulle een van hulle motors buite laat staan sodat ons die motorfiets veilig en uit die reën in hulle motorhuis kon parkeer. Die kamer was skoon en netjies en al die geriewe was uit die boonste rakke. Die eerste ding wat ons opgemerk het was die fantastiese uitsig vanuit die kamer venster. Ons sal definitief ander mense aanbeveel.

Mariette G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, very clean accommodation with stunning view and friendly owners.

The place is very clean and neat. Janil and Greg was very accommodating and so friendly. Thank you for a great stay!

Elsabé V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwelkomend, uiters netjies en fantastiese uitsig!

Panoramiese uitsig oor wyer Nelspruit. Uitnodigend verwelkomend vir moeë reisigers. Té lekker geslaap. Waardering vir drinkgoed en beskuitjies wat uitgesit was.

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure hosting you. Pleased you enjoyed your stay and hope to see you again.

Sunset View
Nicolene P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We received a friendly welcome Janli is a beautiful person. Everything was pretty and very neat.

Thank you so much for a lovely stay. We appreciated the quiet atmosphere. Thank you so much for the the little spoils in the bathroom (shampoo and soap in shower and hand wash at the basin) as well as in the kitchen (tea, coffee and rusks). We will most definitely visit again. Thank you and God bless.

Sunset View's terugvoer

It was a pleasure to host them. Lovely couple and hope to see them again.

Sunset View
Wim L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ontspannend.

Dit was rustige, ontspannende verblyf met vriendelike mense.

Sunset View's terugvoer

Very friendly couple and welcome back anytime.

Sunset View
Ester K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en stil.

Die hele woonstel is modern. Die uitsig is bitter mooi en ons sal definitief weer daar bly.

Sunset View's terugvoer

Thank you for your very nice review. I look forward to hosting you again.

Sunset View
Salome E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustige omgewing, privaat.

Baie lekker sentraal, veilig en rustig! Sal enige tyd aanbeveel vir oorslaap in Nelspruit. Gasvryheid is 100%. Baie dankie.

Sunset View's terugvoer

Lovely couple, so friendly they would be welcome back anytime. Very neat.
,

Sunset View
Ilse O - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik rustig en netjies.

Ongelooflik rustig en netjies en behulpsaam.

Hugo B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Netjies en skoon. Alles wat mens benodig.

Sunset View's terugvoer

Hi Hugo,
Thank you for the nice review. I am pleased you enjoyed your stay.

Sunset View
Johan W - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, ruim, goeie bed en pragtige uitsig.

Sunset View was vir ons 'n aangename ervaring en uiters netjies en bekostigbaar. Sal beslis weer in die toekoms gebruik maak van die verblyf.

Sunset View's terugvoer

Thank you, Johan, for your very good review. We are pleased you enjoyed your stay.

Sunset View
Jakkie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en een wonderlike uitsig.

Die diens was baie goed. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die vertrekke is ruim, als was in order netjies en skoon. Beslis 'n voortreflike plekkie.

Sunset View's terugvoer

Hi Jakkie,
Thank you so much for the great review. Pleased you enjoyed your stay. You are always welcome.
Kind regards
Janil

Sunset View
Mark H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Besigheidsreis

Immaculate accommodation.

Great location, close to all amenities.

Sunset View's terugvoer

Hi Mark,
Thank you for the very nice review. It was lovely meeting you and you are most welcome anytime.
Kind regards,
Janil

Sunset View
Juan A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Ongelooflike uitsig, sentraal geleë en baie aangename plek.

Jan T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ek beveel dit sterk aan vir almal.

Sunset View's terugvoer

Hi Jan,
Thank you so much for the lovely review. You are welcome anytime.
Kind regards,
Janil

Sunset View
Petro E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro E
Enkelreisiger

Twee keer reeds hier gebly.

Lekker om in 'n skoon, netjiese plek te bly. Janil is baie gaaf en tegemoetkomend. Vir volgende paar maande is dit my oornagblyplek. Tariewe is baie goed en Sunset is waarde vir geld.

Sunset View's terugvoer

Hi Attie,
Thank you for the very nice review. You are always welcome.
Kind regards
Janil

Sunset View
Corrie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik in alle opsigte, netheid, waarde vir geld, diens.

Ek sal weer by Sunset View bly. Skoon en netjiese akkommodasie. Waarde vir geld, Janil en Graham was vriendelik, hulpvaardig en ons het dadelik tuis gevoel. Sal beslis aanbeveel.

Sunset View's terugvoer

Hi Corrie,
Thank you so much for the very nice review. It was a pleasure having you and hope to see you again.
Kind regards
Janil

Sunset View
Esme E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esme E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig is asemrowend mooi en die kamer baie netjies/skoon en stylvol.

Die uitsig is asemrowend mooi en die kamer baie netjies/skoon en stylvol maar die "self-catering" gedeelte het ontbreek want daar was nie tweeplaatstofie of kookgerei om iets self gaar te kon maak behalwe opwarm (mikrogolfoond), andersins het ons heerlik geslaap en koffie en beskuit geniet voor ons vertrek het.

Nico H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en baie netjies.

Die uitsig as mens saans gaan slaap en as mens soggens wakker word is asemrowend! Selfs in die winter. Ek hoop ons kan die geleentheid kry om in die somer ook 'n besoek af te lê. Snoesig en voldoende toegerus asook 'n uiters billike prys vir verblyf. Baie dankie Janil vir jou gasvryheid en vir die moeite wat jy gedoen het.

Sunset View's terugvoer

God day Nico,

Thank you so much for the very nice review and so pleased you enjoyed your stay. Please come visit again.

Kind regards
Janil

Sunset View
Ezelle S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ezelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Lesley en Brian, dankie vir alles. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Dankie vir die geskenkpak wat julle gemaak het om ons pasgetroudes te verwelkom! Dit word hoog op prys gestel. Julle huisie is pragtig en die uitsig is ongelooflik! Sien daarna uit om weer daar te bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing.

Lesley and Brian, thank you for everything. It was so nice meeting you. Thank you for the hamper you made up yo welcome us as newly weds! It is highly appreciated. Your cottage is beautiful and the view incredible! Look forward to staying there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunset View's terugvoer

Thank you for staying at Sunset View, and for the very nice review. We look forward to hosting you again.

Sunset View
Veronica B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, netjies en veilig.

Sien sterre.

Malisa V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en knus.

Pragtige uitsig, gegoede, rustige buurt. Eenheid was gerieflik, skoon en ruim. Persoonlik sal ek 'n deur by die badkamer verkies. Die water was lekker warm en alles was net perfek.

Sunset View's terugvoer

Hi Malisa, Thank you for the very nice review. Glad you enjoyed the weekend.
Kind regards,
Janil

Sunset View
Conrad H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad H
Besigheidsreis

Baie goeie diens en pragtige kamer.

Baie lekker gebly en gerus. Sal vir seker weer terug wees.

Sunset View's terugvoer

Hi Conrad,
Thank you for the lovely review. You would be most welcome to come stay anytime. Look forward to seeing in the future.

Sunset View
Petro H - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Was absoluut fantasties.

Sunset View's terugvoer

Hi Petro,
Thanks for the very nice review. Hope you had a good trip home.

Sunset View
Erline C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erline C

Gerieflike, netjiese oornagslaapplek in 'n stil woonbuurt.

Ruim verblyf en 'n ongelooflike uitsig. Gasvrye, vriendelike eienares.

Sunset View's terugvoer

Baie dankie, Erline.

Sunset View
Renette D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oorslaapplekkie op pad na of van Kruger Wildtuin.

Baie vriendelik ontvang. Pragtige, ruim kamer met 'n wonderlike uitsig wat die naam regverdig.

Sunset View's terugvoer

Good day Renette,

Thank you so much for the lovely review. Look forward to hosting you again.

Kind regards
Janil

Sunset View
George S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S

Sunset View was vir ons 'n fantabulous plekkie.

Die gasvrou en haar man is so behulpsaam en vriendelik gewees. Die uitsig-kamer en en suite was out of this world gewees. Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Ons sal weer van hulle gebruik maak.

Natasha C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cozy with a view.

We enjoyed our stay at Sunset View this weekend. Janil was a lovely host, the room was neat and had a cosy feel. The view was breathtaking. If we are in Nelspruit again we will definitely be staying here again. Recommended to anyone looking for a great and affordable place to stay.

Sunset View's terugvoer

Hi Natasha,
Thank you for the great review. It was a pleasure hosting you both, and you are most welcome anytime.
Kind regards,
Janil

Sunset View
Erik C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik C
Enkelreisiger

Die gashere was baie vriendelik.

Ek het twee keer in dieselfde week daar gebly as gevolg van hulle fantastiese diens. En die uitsig was pragtig. Hou so aan Janil en Greg.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The hosts were very friendly.

I stayed there twice in one week because of their great service. Oh, yes and don't forget the view. Keep it up Janil and Greg.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sunset View's terugvoer

Thank you very much for the great review, it was a pleasure having you. You are welcome anytime.

Sunset View
Michelle M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Pragtig, netjies en stil.

Die ligging is pragtig en beslis waarde vir geld. Vir mense wat vir sake oornag, besilis die moeite werd.

Sunset View's terugvoer

Thank you for the great review Michelle. it was a pleasure hosting you and your son.

Sunset View
Nelia L - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Lieflike verblyf, netjies en oulike gasvrou. Kan beslis Sunset View aanbeveel, en dit het sowaar ‘n sunset view! Puik.

Sunset View's terugvoer

Goeiedag Nelia,

Thank you for the great review. Hope you had a super time in the Kruger.

Sunset View
Erline C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erline C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar ongelooflike waarde vir geld en met die allerpragtigste uitsig.

'n Gastehuis waar rustigheid en netheid die wagwoorde is. Baie gerieflik geleë vir besoeke aan die Medi-Clinic. Belangstelling en vriendelikheid van die gasvrou is waarlik 'n riem onder die hart.

Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Wentelbaanstraat 17, Steiltes, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvUDy1C7XGUKaEr4Rc0ElLh8elheerRT3vJhwlVxbMAvXWDyc5z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 89 5 1 5 17 Wentelbaan Street Steiltes 1200 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-21:00 09:00 -25.50309 30.99874
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za