LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swadini, A Forever Resort | LekkeSlaap
+50

Swadini, A Forever Resort

Oord
LTD 2 Tent
Vanaf
Vanaf R870
per eenheid
Beskrywing

Die tent het slaapplek vir 2 gaste. Daar is een slaapkamer met lugversorging, 'n dubbelbed en linne. Daar is 'n klerekas, yskassie en 'n ketel. Braaigeriewe en kampstoele is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasiebeleid:

21 of minder dae voor die inklokdatum: 100% van die voorafbetaalde bedrag word verbeur.
22 tot 40 dae voor die inklokdatum: 25% van die totale bedrag word verbeur.
41 of meer dae voor die inklokdatum: 15% van die totale bedrag word verbeur.
'n Administrasiefooi van 10% van die totale bedrag saam met 'n minimum bedrag van R100 word by terugbetaling gehef (rig asseblief alle terugbetalings aan die Algemene Bestuurder). 'n Sertifikaat kan aangevra word om terugbetaling te oorweeg in die geval van siekte of sterfte.

SCD 4 Chalet
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
Beskrywing

Hierdie chalets het elkeen slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, asook 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, groot yskas, eetgerei, breekware en kookgerei. Die leefarea het lugversorging en 'n TV. Die chalet het 'n motorafdak en buite-braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasiebeleid:

21 of minder dae voor die inklokdatum: 100% van die voorafbetaalde bedrag word verbeur.
22 tot 40 dae voor die inklokdatum: 25% van die totale bedrag word verbeur.
41 of meer dae voor die inklokdatum: 15% van die totale bedrag word verbeur.
'n Administrasiefooi van 10% van die totale bedrag saam met 'n minimum bedrag van R100 word by terugbetaling gehef (rig asseblief alle terugbetalings aan die Algemene Bestuurder). 'n Sertifikaat kan aangevra word om terugbetaling te oorweeg in die geval van siekte of sterfte.

SCD 5 Chalet
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
Beskrywing

Hierdie chalets het elkeen slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, asook 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, groot yskas, eetgerei, breekware en kookgerei. Die leefarea het lugversorging en 'n TV. Die chalet het 'n motorafdak en buite-braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasiebeleid:

21 of minder dae voor die inklokdatum: 100% van die voorafbetaalde bedrag word verbeur.
22 tot 40 dae voor die inklokdatum: 25% van die totale bedrag word verbeur.
41 of meer dae voor die inklokdatum: 15% van die totale bedrag word verbeur.
'n Administrasiefooi van 10% van die totale bedrag saam met 'n minimum bedrag van R100 word by terugbetaling gehef (rig asseblief alle terugbetalings aan die Algemene Bestuurder). 'n Sertifikaat kan aangevra word om terugbetaling te oorweeg in die geval van siekte of sterfte.

SCD 6 Chalet
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
Beskrywing

Hierdie chalets het elkeen slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, asook 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof, mikrogolfoond, groot yskas, eetgerei, breekware en kookgerei. Die leefarea het lugversorging en 'n TV. Die chalet het 'n motorafdak en buite-braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak

Kansellasiebeleid:

21 of minder dae voor die inklokdatum: 100% van die voorafbetaalde bedrag word verbeur.
22 tot 40 dae voor die inklokdatum: 25% van die totale bedrag word verbeur.
41 of meer dae voor die inklokdatum: 15% van die totale bedrag word verbeur.
'n Administrasiefooi van 10% van die totale bedrag saam met 'n minimum bedrag van R100 word by terugbetaling gehef (rig asseblief alle terugbetalings aan die Algemene Bestuurder). 'n Sertifikaat kan aangevra word om terugbetaling te oorweeg in die geval van siekte of sterfte.

Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R531, Blyderivierspoort Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22mTJlXDxOsAvrcKjDFG6Up7BXAwur3dAmefSXJBstyQfqMmlo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Off the R531 Blyderivierspoort Nature Reserve 1380 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -24.518480620752 30.809306567741
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!