LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swadini, A Forever Resort | LekkeSlaap
+50

Swadini, A Forever Resort

Oord

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Swadini, A Forever Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dominique N - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dominique N
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing places to be.

The views are amazing, the hiking was outstanding. Got to see so much beauty in one stay. The only thing I did not enjoy was the food at the restaurant, they can definitely improve the quality. But will definitely be back again. Beautiful beyond words!

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Kayla S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla S
Gesin met klein kinders

Was baie lekker.

Goeie diens. Baie lekker.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Werner V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner V
Gesin met tieners

Chalet was netjies skoon en het alles wat nodig is. Beelddkone natuur.

Baie lekker gebly behalwe vir geen WiFi by chalets en baie swak selfoon opvangs vir MTN. Die warmwaterswembad was buite werking tydens ons besoek maar die ķouewaterswembad se water was lekker in die warm hitte. Die natuurskoon is baie mooi en laat jou alreeds ontspan. Dit is baie rustig buiteseisoen en is die ideale plek om te ontspan veral met die pragtige natuurskoon. Kan die plek beslis aanbeveel vir kampeerders. Met die bootritte op Blyderivierdam kan jy die canyon en Drie Rondavels van onder af aanskou. 'n Skemerkelkiekroeg op die boot kan dalk meer kliënte lok. Dalk 'n visvangboot wat streng bestuur word deur Swadini kan ook besoekers lok. Swadini is 80 km vanaf Panorama roete, al lê dit teen die Blyderivier Canyon 'n mens moet net 'n rekening hou dat dit amper 2 ure kan vat tot daar. Baie lekker plek. Sal beslis aanbeveel.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Melissa D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Gesin met klein kinders

Amazing.

Definitely recommend it for a family break away. Loved the animals.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Marion B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion B
Gesin met tieners

Rustig.

Lekker gerus en veilig om die natuur te verken.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Jolanda B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Beste vakansieplek, skoon en netjies natuur pragtig.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest,

Many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back.

Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Neels S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, ongelooflik!

Dit was 'n wonderlike tyd. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam. Die ligging is perfek, ons het dit regtig baie geniet. Die enigste nadeel is dat daar nie baie vir tieners is om te doen nie.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Willem S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Rustig, stil, goeie verblyf, alles wat jy nodig het vir 'n naweek.

Waarde vir geld. Goeie verblyf.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Paul K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul K
Gesin met tieners

Betowerend en rustig.

Mooi uitsig en stilte.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
C D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C D
Gesin met tieners

Baie goed, netjies, veilig en pragtige omgewing.

Vriendelike mense, netjies en veilig.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back.
Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Fransie E - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie E
Gesin met tieners

Heerlik!

Oord is pragtig. Wooneenhede gerieflik en smaaklik uitgelê. Het heerlik gerus.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Piet D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet D
Gesin met klein kinders

Rustig & ontspannend.

Gerieflike & netjiese behuising. Genoegsame aktiwiteite vir oud en jonk. Kiosk pryse bekostigbaar. Vriendelike en effetiewe personeel.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
BASSON F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
BASSON F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Steeds so goed soos altyd.

Netjies. Wonderlike natuurskoon. Naby baie om te sien en doen. So lekker in die oord dat mens nie wil rondry nie.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back.
Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Taryn C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Submerged in a nature wonderland!

We stayed in the tent which is located at the campsite. The tent had a comfy bed, coffee making facilities, fridge, lights and a braai out front. Swadini is situated in a nature wonderland! A short drive to the dam boat tour (an absolute highlight for us!) and many hikes both at Swadini and from the visitor centre a short drive away. Would recommend the Panorama Hike which hugs the Blyde Dam and has gorgeous views of the Canyon.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Nonhlanhla S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla S
Gesin met klein kinders

Beautiful place, the kids loved it.

The only issue was there was a lot of cockroaches in the kitchen cupboards.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Dimple R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dimple R
Gesin met tieners

The unit had a terrible smell when we got in and was not clean.

The stay at Swadini was terrible. The kitchen floor was so dirty as well as the bathroom floor. The heated pool was dirty. Some of the dishes were dirty. Too far out. Didn't enjoy it at Swadini. Expected more from a Forever Resort.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Carin H - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooiste omgewing!

Dit was 'n heerlike oorslaap. Alles was netjies en op hulle plek en die omgewing is beeldskoon. Ons het reeds kampplek bespreek later in Mei en gaan vir seker terug.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Jessica V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Daar is baie om te doen.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Jaco B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Gesin met tieners

Warmwater-swembad nie gewerk vir die hele week nie.

Baie swak en teleurgesteld.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Judy J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J

Oord is netjies en goed versorg.

Was 'n aangename ervaring.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back. Have a pleasant day.

Swadini, A Forever Resort
Steven F - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steven F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Dit is pragtig en veilig. Dit is net 'n jammerte dat die duplex-huisies se mure nie klankdig is nie, en in ons geval het ons raserige bure gehad wat skreeu en nie praat nie. Die TV se klank en hulle skeeuende stemme kan regdeur ons huisie gehoor word. Ons moes hulle elke aand vra om asb. stil te wees en te praat soos normale mense.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Corrie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf in 'n ruim, gerieflike chalet.

Die oord was doodstil en leeg, en ons kon die stilte natuur sonder voorbehoud ten volle geniet.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Stavros S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stavros S
Gesin met tieners

Dis 'n moet!

Skoon, netjies en ’n baie ontspanne atmosfeer. Die natuur is asemrowend.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Fhatuwani R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fhatuwani R
Gesin met klein kinders

It was fantastic.

I enjoyed golf and swimming.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Yolandi N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N
Gesin met tieners

Asemrowende natuurskoon.

'n Onvergeetlike vakansie!

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Ann-mari P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann-mari P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier!

Die fasiliteite was netjies en die staproetes mooi gemerk. Die braaier en kombuisblad was net nie ordentlik skoongemaak met ons aankoms nie. Baie dankie.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.
Have a pleasant day.
Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Sandra T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely, we enjoyed our stay very much.

The key for our front door gave problems. Would love a king-size bed in stead of double. The shop was very well stocked. All in all we had a wonderful two days and it was so good to be back.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
David L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

So quiet and peaceful. We were really able to relax to the max.

The chalets are very neat and nicely furnished. Well done, Swadini!

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Burgers Equipment And Spares B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgers Equipment And Spares B
Besigheidsreis

Baie rustige omgewing.

Sal weer kom.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us.
We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.
Have a pleasant day Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Hennie E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek in SA.

Mooiste en beste blek in SA.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your stay with us. We sincerely look forward in welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Paul D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul D
Gesin met tieners

Skoon, ruimte en vriendelike personeel.

Die eenhede is skoon, netjies en ruim. Die eenhede is so geplaas dat jy privaatheid het. Was baie verbaas dat die meeste mense vlot Afrikaans praat, asook baie behulpsaam is.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Paul,

Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day.

Regards,
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Lizette V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V

Baie vriendelike ontvangs en netjiese en skoon verblyf.

Pragtige plek. Skoon en netjiese huisies. Het wel die verstopte drein rapporteer, maar dit is nooit tydens ons verblyf (van rapportering) herstel nie. Ons het baie sleg gevoel teenoor die mense wat na ons in dieselfde huisie moes bly. Ons het 10:00 vanaf Swadini vertrek, maar die drein was nog steeds geblok. Die restaurant se diens was ook goed, alhoewel van die kos verkeerd bedien was, maar baie lekker was, daarom is dit nie teruggestuur nie. Die kelnerin was ook baie vriendelik. Ons sal altyd terugkom Swadini toe. Die bootrit was ook uitstekend en die gids ken sy feite baie goed en is baie vriendeilik.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Lizette,

Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day.

Regards,
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Jaco N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en gemaklik.

Die diens is baie vriendelik. Tented chalets was mooi toegerus en baie netjies en skoon, asook die ablusieblokke.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Jaco,

Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day.

Regards,
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Claire K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire K
Saam met vriende

Heerlik, rustig en ontspannend.

Swadini is 'n pragtige oord met iets vir almal! Die verblyf is pragtig, netjies en skoon, en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreek.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Claire,

Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day.

Regards,
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Ria N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly in die mooi plek in die berge, so rustig. Ons het dit baie geniet,en die diens is puik. Baie dankie.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Ria,

Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day.

Regards,
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Harrie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Harrie D
Gesin met klein kinders

Verblyf baie skoon en gerieflik, maar onderhoud word nie gedoen nie.

Krane in die stort en badkamer wasbak lek aanhoudend. TV-afstandbeheer foutief. Defekte is aan bestuur uitgewys en daar is beloof om dit te herstel.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini,
A Forever Resort.

Have a pleasant day.

Regards,
Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Stephanie S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stephanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prys op Charlets is veels te duur vir daai ou geboue!

Ons het gelukkig net vir een aand oorgeslaap. Om R1800 per nag te betaal vir 'n Charlet vir 4 mense wat in toeka se dae gebou is en nog nie bietjie "ge-upgrade" is nie, is vir ons baie duur. Die een swembad het rooi tape om gehad so mens kon nie daar swem nie. Pragtige natuurskoon maar ongelukkig baie duur.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Valued Guest,
We sincerely welcome the feedback from our customers, as this is the only way in which we can determine whether we fulfill your expectations. We have taken note of your comments regarding your stay on the resort. I would like to apologize for the inconvenience you experienced during your visit. I would like to ensure you that this matter has been addressed with the Department Heads for urgent attention and to ensure this kind of incident are prevented in the future.
I would like to extend our sincerest apologies once again for the inconvenience you have experienced. We trust that we will have the opportunity to welcome you back to the resort again, in the near future.
Kind regards,
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Johan B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

A wonderful time with kudus on the property and very nice and hot pool. Only down side was some loud music from the neighbours, however security let them know to turn the volume down.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Johan,

Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day.

Regards,
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Morrison B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morrison B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would say everything was up to our expectations and even above.

Our stay at Swadini A Forever Resort was wonderful with profound experience. We have enjoyed each and every moment and every move.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest,
Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day.
Regards,
Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Jabulani M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabulani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was refreshing.

I would like to visit a place again, felt like the time was too short.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day. Regards, Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Chane V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chane V
Gesin met klein kinders

Baie mooi.

Baie mooi, maar geen warm swembad nie.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Chane,

Thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day.

Regards,
Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Martin G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sien sterre.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, thank you for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day, team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Faith T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Clean, spacious, adequate resources in terms of kitchenware, bathroom towels. Beautiful place to enjoy leisure time.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear valued guest, many thanks for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort. Have a pleasant day, Team Swadini.

Swadini, A Forever Resort
Sakios D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sakios D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay.

Great place to be, very relaxing and quiet.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Sakios,

Many thanks for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day,
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Sandra V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V
Gesin met tieners

Awesome verblyf.

Die 6 slaapkamers was skoon, 'n heerlike familie chalet met alles wat jy nodig het en alles in 'n goeie werkende toestand. Dit word goed onderhou en opgegradeer. Sal vir seker weer Swadini besoek.

Swadini, A Forever Resort se terugvoer

Dear Sandra,

Many thanks for commenting on your recent stay with us. We sincerely look forward to welcoming you back to Swadini, A Forever Resort.

Have a pleasant day,
Team Swadini

Swadini, A Forever Resort
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 37 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf die R531, Blyderivierspoort Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22mTJlXDxOsAvrcKjDFG6Up7BXAwur3dAmefSXJBstyQfqMmlo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870  per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Off the R531 Blyderivierspoort Nature Reserve 1380 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -24.518480620752 30.809306567741
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!