Swan Cabin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swan Cabin is 'n unieke dubbelverdieping-selfsorghut, en is in Long Acres Country Estate in Langebaan geleë. Die landgoed bied 'n pragtige voëllewe en natuurlike wildlewe, wat steenbokke, duikers, skilpaaie en Kaapse vlakhase om die dam insluit. Daar is ook perde en 'n forelplaas.

Die hut het slaapplek vir 4 gaste en 'n panoramiese uitsig op die heuwels en 'n dam. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die kamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met X-box 360, 'n tee- en koffiestasie, 'n broodrooster en 'n dek wat na die dam lei.

Die kamer op die boonste verdieping het 2 enkelbeddens, 'n slim-TV, kombuisie en 'n braai. Die kamer lei na 'n klein dek met 'n pragtige uitsig.

Slaapplek

'n Bespreking by Swan Cabin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swan Cabin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false