LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swartberg Street Guest House | LekkeSlaap
+10

Swartberg Street Guest House

23 resensies
Gastehuis
Eenheid B en E
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid is volledig gemeubileer en het 1 slaapkamer, 'n privaat badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Daar is lieflike braaigeriewe buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Maaltye is beskikbaar by Herambi Guest House en moet voor aankoms by die instansie bespreek word. Ontbyt is opsioneel teen R75 per persoon. Middagetepakkies is beskikbaar teen R100 per persoon. 'n Driegangaandete is beskikbaar teen R175 per persoon. Daar is 24 uur-ontvangs. Kantoorure is 07:00 tot 21:00, die nagwag is na-ure beskikbaar om gaste te laat inklok. Let asb. op dat jy by Herambi Guest House moet inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid C
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié gemaklike eenheid is het 1 slaapkamer, 'n privaat badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Daar is lieflike braaigeriewe buite.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Maaltye is beskikbaar by Herambi Guest House en moet voor aankoms by die instansie bespreek word. Ontbyt is opsioneel teen R75 per persoon. Middagetepakkies is beskikbaar teen R100 per persoon. 'n Driegangaandete is beskikbaar teen R175 per persoon. Daar is 24 uur-ontvangs. Kantoorure is 07:00 tot 21:00, die nagwag is na-ure beskikbaar om gaste te laat inklok. Let asb. op dat jy by Herambi Guest House moet inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid D
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie goed toegeruste eenheid het 1 slaapkamer, 'n privaat badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis.

Tariewe
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Maaltye is beskikbaar by Herambi Guest House en moet voor aankoms by die instansie bespreek word. Ontbyt is opsioneel teen R75 per persoon. Middagetepakkies is beskikbaar teen R100 per persoon. 'n Driegangaandete is beskikbaar teen R175 per persoon. Daar is 24 uur-ontvangs. Kantoorure is 07:00 tot 21:00, die nagwag is na-ure beskikbaar om gaste te laat inklok. Let asb. op dat jy by Herambi Guest House moet inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid A - Huis
Vanaf R1 300
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is 'n selfsorghuis met 2 slaapkamers met 2 dubbelbeddens en 1 enkelbed, 'n privaat badkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n oopplan-leefarea met DStv. Daar is braaigeriewe buite.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Maaltye is beskikbaar by Herambi Guest House en moet voor aankoms by die instansie bespreek word. Ontbyt is opsioneel teen R75 per persoon. Middagetepakkies is beskikbaar teen R100 per persoon. 'n Driegangaandete is beskikbaar teen R175 per persoon. Daar is 24 uur-ontvangs. Kantoorure is 07:00 tot 21:00, die nagwag is na-ure beskikbaar om gaste te laat inklok. Let asb. op dat jy by Herambi Guest House moet inklok.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Zwartberg Straat, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MGVjYjVhLTMxODQtNDNhYi04YWU2LTYwZTE4MjkzMWY2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 32 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.194380680245 20.858476012945
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!