LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swartberg Street Guest House | LekkeSlaap
+10

Swartberg Street Guest House

24 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 24 resensies vir Swartberg Street Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met vriende

Ons het heerlik oornag.

Die diens was wonderlik. Die eienaar het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Ons het ons motors agter elektriese heining kon parkeer, omdat dit vol bagasie was. Ek sal verseker weer daar gaan bly.

Leoni C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, gerieflike verblyf.

Lekker ruim huis met 3 slaapkamers. Ons klein hondjie was baie welkom. Lekker ontbyt.

Nomalungelo L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomalungelo L
Besigheidsreis

It is a nice place.

Quiet and safe place. Laingsburg is a small town with not much shops and no pharmacy.

Laura C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Ons is baie tevrede, het lekker gebly.

Lionel V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel V
Gesin met tieners

Neat, spacious and excellent value for money.

Receptionist was friendly and very helpful. Secure parking was provided for our trailer with 24-hour camera surveillance. Accommodation was spacious and very comfortable.

Hennie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Jammer, maar die algehele netheid van selfsorg-eenheid nie op standaard nie.

Johan V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was al voorheen hier, aangename verblyf.

Uitstekende waarde vir geld.

Ludwig S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie lekker oorgebly. Sal beslis weer soontoe gaan.

Erika S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met vriende

Heerlike, netjiese verblyf.

Baie lekker in die netjiese plekkie gebly. Baie dankie vir jul gasvryheid.

Lydia K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K
Gesin met klein kinders

Rustige, ten volle toegeruste plek.

Alles baie netjies, ten volle toegerus. Dubbelbed se matras nogal hard.

Liza C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C
Gesin met klein kinders

Netjies, ruim en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is groot en het alles wat ons benodig het. Die gasheer, Jakob, was vriendelik and baie behulpsaam. Sal graag weer daar oorbly.

Jordan P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jordan P
Gesin met tieners

Goeie oornagverblyf.

Woning was skoon en netjies. Rustige area. Die veiligheidshek by die kombuis kan nie gesluit word nie. Dis 'n risiko. Oor die algemeen vertoon die buurt veilig.

Andrea D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea D

Rustig en lekker.

Was baie lekker en baie vriendelik verwelkom.

Joretha V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joretha V
Gesin met tieners

Waarde vir geld! Sien jul definitief weer in 2019!

Vriendelike gasheer, netjies, ruim, skoon huis. Alles wat nodig is, is daar! Sien jul volgende jaar definitief weer!

Esmarie H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie H
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en netjies.

Gerieflik, netjies, stil buurt, ruim leefarea en kombuisgeriewe.

Steph D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steph D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Gerieflike woonstel met groot slaapkamer vir drie persone asook sitkamer en kombuis in stil area.

Jan B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en rustig.

Ons het die plek maklik gevind. Die kantoor was oorkant die straat, aanvanklik bietjie verwarrens. Skoon netjies en lekker gebly. Parkering nie weg van straat nie, maar nie gevoel gehad van onveiligheid nie.

Lorraine V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Gesin met tieners

Baie lekker ruim, rustig en stil, goed ingerig.

Baie gerieflike oornagstop op pad Kaapstad toe.

Coenie N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Coenie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Gerieflike groot eenheid. Parkering gerieflik. Hier en daar bietjie stof. Dienste van veiligheidswag gedurende die nag sorg vir gerusstellende nagrus. Sou aanbeveel dat poeiermelk met vars melk vervang word en dat daar rakkies in die badkamer aangebring word waarop mens iets kan neersit.

Petro S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Gerieflike bekostigbare akkommodasie.

Baie goeie hulpvaardige ontvangs. Tenspyte van 'n dubbelbespreking, was dit baie gou uitsorteer. Ons het in die Golf View huis tuisgegaan wat nie braaigeriewe het nie, maar die personeel het dadelik 'n braaidrom gebring. Hierdie is werklik 'n baie ruim gerieflike huis. Al wat ons gemis het in die kombuis, was 'n rasper en pan.

Wilna V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die direkte bure was raserig.

Die eenheid waarin ons oorgebly het, is so gebou dat daar twee deure in die gang gesluit word om drie eenhede te vorm. Die mense wat in die ander eenhede oorgebly het, was raserig. Parkering is oop en volgens ons tog nie so veilig nie. Ontbyt was baie lekker.

Adrie V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en mense is gasvry en hulpvaardig, sal weer hier bly!

Dit was ons tweede keer hier. Baie lekker gebly, gerieflik, mooi, skoon. Mense baie hulpvaardig en vriendelik! Sal ten volle aanbeveel!

Jeanette V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gerieflike, rustige gemak is presies wat ons nodig gehad het.

Baie netjiese plek met meer as wat nodig is vir net oorslaap. Rustige dorp en omgewing met vriendelike, behulpsame mense. Sal enige tyd aanbeveel. Baie dankie, ons het lekke geslaap.

Jan C - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C
Saam met vriende

Uitstaande gastehuis!

Lekker ontspan en uitgerus.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Zwartberg Straat, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5MGVjYjVhLTMxODQtNDNhYi04YWU2LTYwZTE4MjkzMWY2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 32 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.194380680245 20.858476012945
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!