Sweet Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sweet Home bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Oudtshoorn. Dié pragtige dorp is op die Kaapse Roete 62 en spog met die grootste volstruisbevolking in die wêreld. Hulle is by talle uitstekende volstruis-skouplase in die dorp te sien.

Die oopplan-eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Dit het 2 enkelbeddens, 'n en suite-oopplanbadkamer en 'n aparte toilet.

Die eenheid het ook lugversorging, 'n TV, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Die Kangogrotte, Gamkaberg Natuurreservaat, Oudtshoorn Gholfklub, Cango Ostrich Show Farm, Cango Wildlife Ranch en voetslaanroetes is naby.

Slaapplek

'n Bespreking by Sweet Home sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweet Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false