Sweet Spot

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sweet Spot is ’n selfsorghuis op die Langebaan Country Estate. Dié vakansiehuis is net ’n kort ent se ry van die dorp se toeristebestemmings en geriewe af.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het ’n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 4 slaapkamers deel ’n badkamer.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en ander toestelle. Die oopplan-leefarea grens aan die kombuis en het ’n etenstafel met plek vir 8 gaste en die sitkamer het ’n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na ’n stoep met ’n buitetafel en sitplek, asook ’n ingeboude braai-area. Daar is ook ’n binnebraai in die huis.

’n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 voertuie. Verder is daar ’n klubhuis, gemeenskaplike swembad en die 18 putjie-gholfbaan en oefenbof wat deur Gary Player ontwerp is.

Die Laguna Mall, restaurante, Sunnypark Fun Park en die Mykonos Casino is net ’n kort ent se ry van die woonstel.

Slaapplek

'n Bespreking by Sweet Spot sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sweet Spot gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 749 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false