Tahora Sleepover
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Tahora Sleepover is in die stil woonbuurt, Magalieskruin.
Die huis het 4 gastekamers. Twee kamers het elk 'n dubbelbed en 2 kamers het elk driekwartbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Die huis het 'n sitarea met 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is met 'n stoof, mikrogolf en 'n yskas. Handdoeke, linne en toiletware word voorsien.
Gaste kan heerlik in die swembad afkoel of kuier by die braai-area.
Die gastehuis is net 7 km vanaf Wonderboom Lughawe. Die N1 en Rustenburg se snelweë is ook net ongeveer 5 km ver. Die eenheid is net 1 km van die Kolonnade mall en 5 km van Montana Hospitaal af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eldoret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Tahora Sleepover het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Magalieskruin Sinoville Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng