LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tahora Sleepover | LekkeSlaap
+18

Tahora Sleepover

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Tahora Sleepover
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Reyno D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reyno D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en waarde vir geld.

Daar is vier goed toegeruste kamers met elkeen 'n privaat wasbak. Die plek is skoon en netjies en die mense is regtig vriendelik en respekteer jou privaatheid.

Suezette B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suezette B
Saam met vriende

Lekker gebly.

Daar was 'n lekplek in een van die slaapkamers by die wasbak en die water het oor die vloer tot in die kamer geloop. Die foto's is so bietjie misleidend. Die swembad en lapa-gedeelte is nie by die blyplek nie, dis 'n entjie daarvandaan aan die voorkant van die perseel. Dit is ook baie skuins by die blyplek, so jy moet mooi opry om nie jou motor te skuur onder nie. Verder is kamers en beddens heerlik, asook badkamers en sitkamer. Dankie vir die verblyf.

Melissa M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met tieners

Heerlike, rustige verblyf.

Pragtige, ruim wooneenheid, ten volle toegerus. Skoon swembad om in af te koel. Eienaars Phillip en Lynette, was so gasvry eb behulpsaam. Sal hierdie plekkie met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Colette D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette D
Gesin met klein kinders

Very good.

The stay was great but my youngest forgot a dress there and we are not able to get hold of the owner. So that is very disappointing. It's been almost a month of leaving messages and no call back yet.

Shirley M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met vriende

The service and experience was awesome.

We had the best weekend with my friends. We would definitely go there again as we were given privacy and we were allowed to even swim in the evening and enjoy our time.

Tanya S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S

Rustige gemaklike oornag.

Ons was aangenaam verras oor hoe groot die oornagplek is. Die kamers is fantasties mooi en baie gerieflik ingerig. Ons was baie vriendelik ontvang en die gasvrou het ons goed georiënteer oor die uitleg van die plek. Die oornag is baie smaakvol versier en is in 'n rustige area. Ek hou veral van die persoonlik gemaakte kuns. Ons sal vir seker weer by Tahora oorslaap as ons in Pretoria moet oornag.

Trish C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish C

Lovely, clean, with friendly service.

A very nice place to stay. Very private, clean with all amenities. Self catering which is a bonus. Private entrance, so can come and go as you please with parking behind locked gates.

Minette B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette B

Baie netjies en skoon en goed ingerig.

Baie rustige en stil area. Die blyplek is baie skoon en netjies en goed ingerig.

Rudolf V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry ontvang by netjies en stylvolle verblyf.

Dankie aan gasvrou Lyzette vir vriendelike verwelkoming en puik verblyf. Die beddens lekker warm en kombuisie goed toegerus met al die nodige. Sien jou definitief weer.

Werner S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik! Baie veilig, netjies en ruim.

Lyzette en Flip is hartsmense. Laat jou dadelik welkom voel. Verblyf is baie groot en pynlik netjies. Beveel dit beslis aan!

Rose D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose D
Enkelreisiger

Dit was ontspannend en rustig.

Netjies, rustige atmosfeer.

Viljoen V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig, skoon en ruim.

'n Ruim, skoon ruimte vir rus tussen rondry ekskursies.

Susan G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G
Gesin met tieners

Warm verwelkoming en baie netjies.

Baie dankie, julle. Ons verblyf was uitstekend. Gasvrye verwelkoming en baie netjies. Sal enige tyd aanbeveel.

Zelda B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Die akkommodasie is skoon en netjies. Ek sou graag net wou hê dat die parkering agter geslote hekke moet wees vir veiligheid. Die kamers het nie hulle eie badkamers nie en geen lugversorging nie.

Erna S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Gesin met klein kinders

Puik akkommodasie!

Graag wil ons vir Lyzette en Phillip van Tahora Sleepover bedank vir hul uitsonderlike gasvryheid toe ons vir 'n volle week by Tahora tuis gegaan het, hulle het ons baie tuis laat voel. Die kamers en badkamers is mooi, skoon en netjies met beddegoed en handdoeke wat skoon en lekker ruik. Die "coffee nook" was beslis 'n wenner. Alles was daar wat ons nodig gehad het en enige iets was ons ekstra benodig het, het Lyzette dadelik tot ons beskikking gegee. Die kinders en ons het elke oomblik geniet. Hierdie akkommodasie was definitief "Home Away from Home", puik akkommodasie wat ons vir enige persone kan aanbeveel. Tahora is geleë in 'n pragtige area wat veilig is. Ons sal beslis volgende jaar weer by Tahora tuisgaan.

Ignitia P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ignitia P
Saam met vriende

Vriendelike diens, netjies, ruim woonstel.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Netjiese, skoon, ruim woonstel wat soos huis voel, nie beperk tot net 'n kamer nie, ideaal vir 'n gesin of vriende! Woonstel is veilig en in 'n goeie omgewing, wat ook naby aan hospitaal en besighede is. Stil en rustige omgewing.

was R1 200
Vanaf R1 029
per nag (vir 5 persone)
was R1 200
Vanaf R1 029
per nag (vir 5 persone)
was R1 200
Vanaf R1 029
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergseringlaan 449, Magalieskruin, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkOGQ1YWUyLTBmZjYtNGZhYy05ZTgzLTg3MzFhMjE3YzQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R1 029  per nag (vir 5 persone) 16 5 1 5 449 Bergsering Avenue Magalieskruin 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.689704 28.235424
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!